Patrol Pics



Search found 4 matches

Return

Re: Chuck Norris is in ICU

Hi Christo, Het Chuck Norris by Graham gesien staan en moet se dis vrek 'n mooi lorrie daai - hoop jy kom gou reg - dit sal 'n sonde wees om nie vir Chuck so gou moontlik weer terug op die pad te he nie :biggrin:
Baie sterkte.
by jan.dup
11 Feb 2015 12:45
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Chuck Norris is in ICU

Just want to say thank you to Chuck Norris and Christo for the kind donation of some of Chuck Norris's organs to get my Troll looking good again. Will post some pictures after the transplant.

Kindest regards.

Barry
by gupster
10 Feb 2015 07:32
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Chuck Norris is in ICU

Hallo Christo

Sien nou eers hoe erg die nuus was wat jy van die Graham af terug gekry het.
Ek het 'n nog redelik kompleet 4.2 motor by my, so as jy sou belangstel is jy welkom.
Dit was ook 'n Turbo motor so daar reeds die olie koneksies vir die ook.

Groete
by Aries66
11 Feb 2015 10:20
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Lekke Christo ons het baie lanklaas saam gery ek sien uita :blonde:
by Tinus lotz
02 Jul 2016 01:05
 
Jump to forum
Jump to topic
cron