Patrol Pics



Search found 3 matches

Return

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Either way, GREAT news! :woo:

Genade, groot genade: die druktoets is normaal, almal dieselfde. So, ek haal hom vandag. :biggrin: :thumbup:

Nuwe fan blade is in. Sal later die seel op alternator vervang wanneer hy gekom het!
by ces
28 Mar 2017 12:04
 
Jump to forum
Jump to topic

Nissan Patrol as Ekspidisievoertuig (WegRy wenbrief)

Ek het hierdie brief gesien in die nuwe WegRy (Vergelyk die Nissan Patrol met die Toyota Land Cruiser)

IMG_20170406_124214.jpg

:thumbup:
by ces
08 Apr 2017 14:34
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrols in WegRy

Fanus,

Dit gaan beter dankie. Maar daagliks nog chaos voor die hof. Slegte ding... Sal moet sien wat gaan gebeur as die uitspraak nie populisties is nie.

Mense het baie verloor in die oproer. Besighede naby die hofsaal kan steeds nie aangaan nie.

Ons bly maar glo dat geregtigheid (en die waarheid) sal seevier. En bid dat die "vlamme" nou vir eers geblus is, ook in Lichtenburg :pray:

Christoph
by ces
04 May 2017 05:47
 
Jump to forum
Jump to topic