Patrol Pics



Search found 11 matches

Return

Re: 1999's Alarm Remote Replacement

Independent car radio in Centurion are agents for the alarm type that the patrols came out with, there number is 012 663 5136 they should be able to supply you with new remotes
by petrol
27 Aug 2013 21:07
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: TD42 Lift Pump

Sjoe nou vra jy n ding
Onthou net ek is geen ekspert nie maar wat ek gedoen het is die volgende.
Ek het n huco 0.4 bar pomp ingesit omdat ek nie my lek op my diesel pype kon kry nie. Die pomp het toe net gepomp met geen beperking nie, dit is toe dat ek "pressure regulator on VE pumps" gaan google het en op die fotos en youtube video afgekom het. Ek het toe met die engine af maar ignition aan sodat die pomp wel pomp die regulator begin in slaan het en hoe meer ek hom ingeslaan het hoe moeiliker het die pomp begin pomp. Ek het hom ingeslaan totdat die pomp skaars diesel deur die VE pomp kon pomp terug na die tank toe.

Of die metode reg of verkeerd is sal ek nie weet nie, my bakkie ry nog steeds na n paar duisend km en lek geen diesel by die VE pomp nie so ek neemaan dat dit wel ok is en met my lift pomp wat veronderstel is om net 0.4 bar te kan doen moet my pressure reguleerder seker op so 0.4 bar wees.

Ek dink nie jy het n lift pomp nodig om dit te doen nie wat jy kan doen is om n pressure guage voor die pomp te sit en dat kan jy sommer n fiets pomp vat om drukking in die pype te sit wat voor die VE pomp is, jy gaan wel moet seker maak dat die pype vol diesel is en nie lug nie.
by petrol
27 Oct 2015 08:01
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol porn......

Ek moet se ek hou noggal van die pyp bumper hier bo, ja die radiator is so n bietjie oop maar ek dink as daar diamond mesh net agter die bumper ingesit word sal die lekker werk.
Lekker wind op die radiator en nie so swaar soos ander aftermarket bumpers nie.
Die pyp sal natuurlik n lekker dik wand moet he om darrem iets te beteken
by petrol
16 Feb 2016 21:13
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: ZD30 conversion

Nie rerig nie Alex.
As altwee koud gestart word en los dat hulle idle sal hulle maar min of meer die selfde tempo warm word.
As jy hulle ewever ry en dan stop en hulle laat idle sal altwee kouer word.
Hoekom word daar gepraat van n diesel moet idle voor jy hom afsit? Dit gaan uit en uit oor die turbo en dit geld vir petrol engins wat turbos op het ook.
by petrol
07 May 2016 20:35
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Weet nie Fanus maar miskien moet ons n alparte thread stig met die
by petrol
25 May 2016 19:14
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Doodsakker - Maart 2017.

Hi, kyk na die post, hoor ook miskien by Johannes aangesien hy die roete gery het.
viewtopic.php?f=57&t=5732#p65350
by petrol
09 Aug 2016 20:22
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: Ratio Change

Die twee diffs is presies ewe sterk want die "weakest point" is presies dieselfde part in al-twee.
Die h260 is fieseies baie groter so hy vat baie meer olie wat weer help met temperatuur wat dan weer help sodat hy meer misbruik kan hanteer en dan ook langer hou.
by petrol
14 Sep 2016 06:53
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: INFO Day. 18 February 2017

Hello Oom
Sit my asb op vir twee mense.
Dankie bvb
by petrol
05 Feb 2017 11:57
 
Jump to forum
Jump to topic

Re: 'n Morsige affêre

Olie filters ruil op alle engines is gewoonlik n gemors maar kan net die gemors dink op die 4.2 diesels. Wat ek altyd doen, tap olie af dan draai sump plug net met hand so halfpad terug, start engine sonder olie vir so 5 sekondes en sien daar is olie filters leeg gepomp, ruil nou filters sonder om te mors, draai weer sump plug uit sodat olie van oliefilters gedryn kan word.
by petrol
05 Jun 2017 07:04
 
Jump to forum
Jump to topic
cron