Search found 5878 matches

by Tinus lotz
29 Sep 2010 17:24
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Madeira Farm - Clarens
Replies: 7
Views: 598

Re: Madeira Farm - Clarens

baie nice !!!
ek het al daar by bokpoort en rebellie met my patrol gespeel en geniet die sandsteen roetes baie !!!
dit is lus om weer daai kant to te ry!!!! :rolleyes:
by Tinus lotz
13 Sep 2010 23:30
Forum: 09. Engines
Topic: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas
Replies: 21
Views: 2946

Re: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas

hi dawid thanks for your reply . we need to keep the engine the L28 ,there are 3 brand new ones in the store room and the gen on the test rig also runs of petrol . we had a look and i think that the partol gearbox will work making up propshafts is not a big problem . the 4 transfer boxes that we hav...
by Tinus lotz
13 Sep 2010 23:18
Forum: 09. Engines
Topic: Brandstof verbruik 4.8GRX
Replies: 5
Views: 604

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

Haai daar die branches gaan jou niks help nie maar sodra jy jou uitlaat pyp uitsorteer sal jy ook dadelik n verskil sien . Jy moet onthou hulle bou patrollies om van ysland tot in die sahara te ry en dit maak dat die brandstof verstellings so wyd is.Die uni chip is net so goed soos die ou wat hom in...
by Tinus lotz
11 Sep 2010 08:55
Forum: 09. Engines
Topic: Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas
Replies: 21
Views: 2946

Nissan 2.8 SAFARI met patol ratkas

Hi there Is there anyone that has put a patrol box on a safari my friend Cristo boegman has 3 safaris that he uses for borehole testing but spares are becoming a problem ,so he bought a 4.2 patrol as a spare but he has 3 new engines and a lot of spares . The problem is transfer boxes . we want to us...
by Tinus lotz
10 Sep 2010 18:34
Forum: 09. Engines
Topic: Patrol Dieselenjins
Replies: 6
Views: 666

Re: Patrol Dieselenjins

Hi daar ek het ook al oor die dinge gedink en agter gekom dat nissan s a nie fokus nie gaan google bietjie parol diesel en lees op die ausie web wat daai manne se ek het n 4.8 petrol en het vir n vriend n engine gesoek en om sy 4.2 petrol untag patrol wat nooit ingevoer is in ons land nie te vervang...
by Tinus lotz
10 Sep 2010 18:15
Forum: 09. Engines
Topic: Brandstof verbruik 4.8GRX
Replies: 5
Views: 604

Re: Brandstof verbruik 4.8GRX

hi daar ek het ook n 4.8 grx en het ook n sin vir humor ontwikkel as dit by die brandstof pomp kom . wat ek gedoen het is toe my uitlaat pyp te vervang met n 63mm 2 box freeflow die eerste box het half toe gegaan weens die baie staan ,ek het met n paar mense gepraat wat die patrollie op n dino gehad...
by Tinus lotz
09 Sep 2010 08:04
Forum: 09. Engines
Topic: Nukkerige 4.2 petrol Patrol
Replies: 24
Views: 3512

Re: Nukkerige 4.2 petrol Patrol

Hi jules Wat ons gedoen het is ons het n draad van die battery na die coil toe gesit met n sekering natuurlik , uit despirasie op n trip in botz dan loop die engin 100% daarmee het ons al die skakelaars ens uitgesluit . Kyk net vir jou rev counter as hy skielik val en dan weer terug kom is dit baie ...
by Tinus lotz
07 Sep 2010 20:27
Forum: 09. Engines
Topic: Nukkerige 4.2 petrol Patrol
Replies: 24
Views: 3512

Re: Nukkerige 4.2 petrol Patrol

hallo julle, my vriend Piet het ook 4.2 petrol carb model - het ook orals vir petrol probleem gesoek totdat ons die weerstand op die coil voor die punte uitgehaal het. Dit het die probleem opgelos - meer krag, ruil nou net elke 10000km punte maar dit voel soos 'n nuwe kar. Laat weet - hoop dit help ...

Go to advanced search