Search found 3174 matches

by Kagiso II
18 Nov 2009 17:24
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Bring Nissan SA to the Party
Replies: 38
Views: 2979

Re: Bring Nissan SA to the Party

I - for one - am in full support of these proposals. I like Wynvat's way of reasoning and will gladly co-sign and support such a collective action. We own 3 Nissan products, and to date our experiences with Nissan dealerships have been disappointing. Except in the case where MAGNUS Nissan fully stoo...
by Kagiso II
18 Nov 2009 17:02
Forum: 09. Engines
Topic: Injector valves replacement
Replies: 9
Views: 515

Re: Injector valves replacement

YES - please reply gents - Oompie also needs to know [Lobo is doing 4 - 5 kpl allipad, and that restricts the reach on available fuel ..]
(Lobo has the 280 ZX fuel injection fitted - with Dictator ecu ... i suppose the same would apply??] :oldtimer:
by Kagiso II
11 Nov 2009 21:31
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Malcolm's 1984 Patrol - Poelies Vehn
Replies: 17
Views: 1564

Re: Malcolm's 1984 Patrol - Poelies Vehn

Yessssssss _ Malcolm - very well done there. En jou Poelisvehn is baie netjieser as Lobo - jy inspireer my nou om my gggt in rat te kry en ook te begin verbeter.

Kan ons meer fotos kry van dinge soos die dakrak, spaarwiel rak ... en o-ja, Oompie is gek oor daai sitplekke van jou. Mooi man, baie mooi.
by Kagiso II
11 Nov 2009 01:15
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Project "LASARUS"
Replies: 82
Views: 5192

Re: Project "LASARUS"

Glory - soos Ds Gawie uit Botswana altyd sê. JG -- man is ek bly vir jou part - soos omtrent almal ook al weet teen die tyd, Agarob het ook in die stof gebyt. Hoof oorsaak .. die Dieselpomp het "over fuel" en die silinders aan die bo ente gebrand [dis 'n haarfyn krakie - maar dis genoeg om selfx 'n ...
by Kagiso II
08 Nov 2009 02:09
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Haloooooo LOBO
Replies: 16
Views: 1040

Re: Haloooooo LOBO

o-ja, ek het die ou verweerde ligte moes vervang - en al wat ek kon kry wat naaastenby pas - is Golf 1 ligte .. my vrek gesukkel om dit te maak pas .. maar hulle is in. - en die flikkerliggies is darm nou sigbaar. een van die dae gaan ek die 'fender extensions' [huh ???] dieselfde as die bumper kleu...
by Kagiso II
08 Nov 2009 01:00
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Haloooooo LOBO
Replies: 16
Views: 1040

Re: Haloooooo LOBO

Pretoria Spring sales in Zeiler Str Pta Waes het Lobo se vere bikki onner hanne gehad v'dag ...
maar nou stamp hy soos 'n delivery lorrie .. di evoorste vere moet weer gedoen word - die ekstra veer is te fris ...
Lobo oorgdoen14.jpg
Lobo oorgdoen14.jpg (206.76 KiB) Viewed 225 times
Lobo oorgdoen12.jpg
Lobo oorgdoen12.jpg (208.24 KiB) Viewed 225 times
Lobo oorgdoen11.jpg
Lobo oorgdoen11.jpg (201.36 KiB) Viewed 225 times
by Kagiso II
05 Nov 2009 23:10
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Haloooooo LOBO
Replies: 16
Views: 1040

Haloooooo LOBO

aha - dis lekker - maar nog nie heeltemal klaar nie. Met die dat Agarob op die krukkelys is, en die Terrano in Botswana staan [asemloos] het ek net getroue ou LOBO ommee oor die weg te kom. Die arme ding het bikki soos 'n depressiejare hoenderhok begin lyk - het ek en 'Jerry' [hom sommer van dies tr...
by Kagiso II
05 Nov 2009 20:26
Forum: 08. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 5156

Re: One DEAD Patrol

haai dara JG - jy het "voice mail" [askies assik nou di ethread bedinges maar die 'chat' strepie(a) ek nie seker jy sallit sien nie en (b) hy kan al verby wees voor jy weer inklok...]
by Kagiso II
02 Nov 2009 09:24
Forum: 08. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 5156

Re: One DEAD Patrol

Haai daar JG - PM my met bikki meer inl;igting daar ??? ek dink ek het 'n groot stuk op 'mini chat' gemis. Ek wag nog om van NISSAN SA te hoor ivm met hulle bevindings en besluit - hopelik vandag - As alternatief het ek vir my 'n V8 enjin uit die CHEV Lumina SS in die oog - en selfs in LOBO gaan dit...
by Kagiso II
30 Oct 2009 10:49
Forum: 08. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 5156

Re: One DEAD Patrol

Dankie Herrie Kobus - ek sal hulle vreeslik graag wil hê - want Lobo is NIE 'n Nissan nie en ook nie 'n Patrol nie ... Is daar IEMAND wat daai "NISSAN" badge met my wil ruil vbir 'n DATSUN badge ??? Samblief - arme ou Lobo is al skoon in identiteitskrisis met die dat allie onkundiges na hom verwys a...

Go to advanced search