Search found 3174 matches

by Kagiso II
27 Mar 2018 16:37
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Nissan Safari 2.8 carburetor
Replies: 2
Views: 362

Re: Nissan Safari 2.8 carburetor

I would steer clear of the Weber if you do 4x4 with the Safari ..
Carburettor City [Leeubrug, Kerkstraat, Pretoria] keeps service kits for the Nikki.
by Kagiso II
24 Mar 2018 10:09
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2003 Patrol 4.8
Replies: 14
Views: 977

Re: 2003 Patrol 4.8

Josh - Praat met Fanie du Preez [op FaceBook] Hy wou noudiedag 'n 3.0 Patrol uit SA aankoop .. Dis blykbaar relatief maklik soos Graham 1 sê.. jy betaal invoer belasting en did dit [EN dis dan maklik om later jou wa terug te bring SA toe .. die wet se mos as di ekar vantevore inSA registreer was mag...
by Kagiso II
23 Mar 2018 15:07
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2003 Patrol 4.8
Replies: 14
Views: 977

Re: 2003 Patrol 4.8

PRESIE die kleur wat ek soek ...
by Kagiso II
22 Mar 2018 09:57
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Electronic Ignition on L28?
Replies: 4
Views: 289

Re: Electronic Ignition on L28?

Die VG30 [V6 3.0 Haqrd Body se dizzy werk as jy electronic wil gaan .. D21 Nissan se VG30 engine s'n MAAR dan weer, LOBO loop F I en beheer met Diktator [Arries het nou di S PITRONICS ecu uitsorteer - so as jy wil F I gaan [eeeendag] het jy E C U opsie [280Z Datsun/ Nissan asook die 2,8 GTX se fouel...
by Kagiso II
21 Mar 2018 20:44
Forum: 07. Reference Library
Topic: Information on Patrol/Safari needed?
Replies: 13
Views: 808

Re: Information on Patrol/Safari needed?

Pieta. jy wat wil klim en klouter -- maak plan met daai Weber 38 se float level, die simpel ding loop leeg as jy so 20 grade opdraande klim en dan STAAN JY [dis hoekom ek fuel injection opgesit het op LOBO]
by Kagiso II
21 Mar 2018 20:29
Forum: 10. Drivetrain
Topic: Verskillende transfercase posisies
Replies: 4
Views: 345

Re: Verskillende transfercase posisies

Dis hoekom dit makliker is om Cab Star se 5-spoed ratkas in te sit op die een as op die ander
by Kagiso II
21 Mar 2018 00:48
Forum: 07. Reference Library
Topic: Information on Patrol/Safari needed?
Replies: 13
Views: 808

Re: Information on Patrol/Safari needed?

Pietaaaa !!!! My Mater, jy soooo skaars [en ek kom ook maar min oppi HiLux forum [luigeit] Ek het jou die Manual in PDF gestuur per e-pos [jou g/mail adres] Oor daai "carb" Enigste een wat werk vir die 2,8 motor is die Weber 38 of 40. Daai DCD 36 wat jy op het is vir 4 silinder enjins Tripple tjek j...
by Kagiso II
20 Mar 2018 15:23
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Swop my 4.5 GU for a Bakkie
Replies: 18
Views: 1107

Re: Swop my 4.5 GU for a Bakkie

Maybe swop for INYATHI ? :oldtimer:
by Kagiso II
17 Mar 2018 14:41
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrols for Sale - Various sites
Replies: 49
Views: 3366

Re: Patrols for Sale - Various sites

https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... 1158760209

Wie se kar is/was die? Hy loop m,et NW plate maar hy verkoop inni Kaap ...
en die prys? Is dit waar die model moet verkoop? Bargain of nie? :oldtimer: :oldtimer:
by Kagiso II
15 Mar 2018 22:31
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Safari L28 to TB42 conversion
Replies: 23
Views: 1095

Re: Safari L28 to TB42 conversion

en dan MOET daar een wees met n Chev 350 V8 ??

Go to advanced search