Search found 3217 matches

by Kagiso II
24 Jul 2018 14:46
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 18
Views: 691

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Thanx Ian .. Oompie got it now [murrrse gesukkel :oldtimer: :rolleyes: ] but I got it. Thanx Bro
by Kagiso II
24 Jul 2018 12:24
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 18
Views: 691

Re: Botswana 2019 - Forum trip

As die Groep wat gaan wil, dan kan Oompie vir julle reel met SERONGA sending stasie dat julle daar kan kamp vir 'n oornag.. Dit is ook die BESTE basis om vandaan julle MAKORRO RITTE te onderneem. [slegs 40 pula per persoon MET warm storte en spoel toilette met 'n Gents & Ladies apart !!] Voorts het ...
by Kagiso II
24 Jul 2018 12:08
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 18
Views: 691

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Thanx Ian .. Oompie HET Base Camp en MAPSOURCE en Google Earth op laptop MAAR as ek op die link klick, dan gan hy outomaties na Acrobat Reader, wat dan vir my vertel hy ken nie die formaat nie ... :-( :redface: :oldtimer: :oldtimer:
by Kagiso II
23 Jul 2018 22:23
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 18
Views: 691

Re: Botswana 2019 - Forum trip

die file maak nie oop hier by my nie ? hy wys dis Excell maar probeer in PDF oop maak [Adobe Acrobat]
Hoe gemaak ?
by Kagiso II
22 Jul 2018 22:36
Forum: 29. Events
Topic: RIVER TRIP 09-13 August 2018
Replies: 106
Views: 4601

Re: RIVER TRIP 09-13 August 2018

Dirk, ou Drikus het laat weet hulle kom ASB ook saam. Met die Terrano [hy sal die Rotstuin 'n verby gee :lol: ] Sit hom op samblief: Drikus & Sally
by Kagiso II
22 Jul 2018 22:31
Forum: 09. Engines
Topic: Safari L28 na Rd28 convertion
Replies: 10
Views: 841

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Reen .. is die bellhousings dieselle of moet jy skaaf daar ? is di eratkas 'n dierekte " bolt on" ?

Wou nog vra -- het jy 'n plan im Safari 'n COIL suspensie voor en agter te kan verander? [Engeltjie Engelbrecht het begin, toe raak hy siek[lik] Sou dit bitter graag op LOBO wou doen
by Kagiso II
21 Jul 2018 22:01
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 50
Views: 3914

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

1, Tommie
2.Tommie Jnr
3. Thys Ellis
4. Thinus Kotze
5. Dudley Visser
6. Michael
7. Oom Mac
by Kagiso II
21 Jul 2018 00:10
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 50
Views: 3914

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Het ons al soort van getalle hier Tommie ou maat?

en BUMP :woo:
by Kagiso II
17 Jul 2018 21:21
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Seat - Electric Slider Switch GU Y61
Replies: 12
Views: 523

Re: Seat - Electric Slider Switch GU Y61

Kobus Pienaar se Patrol doen dit ook [1999 4,5 GRX] dan druk hy op die plastiek omhulsel en dan werk die pes weer .. maar net links, regs werk bakgat
by Kagiso II
16 Jul 2018 21:20
Forum: 08. Your Patrol
Topic: "Jasper" - Y61 4.2D
Replies: 97
Views: 14683

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Was lekker om Christoff te ontmoet daar in Pilanesberg.. Kobus [Herrie] kon hom toe ook sommer die "workshop manual" op CD daar langs pad gee :thumbup: :oldtimer: my hart trek met so ' n lang punt as ek daai rooie sien .. Kompleet Agarob se kleure ..

Go to advanced search