Search found 1688 matches

by Stefan
21 May 2018 11:53
Forum: 09. Engines
Topic: Safari L28 na Rd28 convertion
Replies: 86
Views: 62763

Re: Safari L28 na Rd28 convertion

Dit is seker die beste manier om goeie verbruik met jou bakkie te kry :wink: :biggrin:
by Stefan
21 May 2018 11:49
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Wiper blades
Replies: 9
Views: 6232

Re: Wiper blades

R84.80 to replace 2x front and 1x rear wiper with Hella wipers from Midas last Friday (18th). Not even 10mins to remove, purchase and fit new ones.
by Stefan
03 May 2018 07:12
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: I'm new here, sort of...
Replies: 11
Views: 6897

Re: I'm new here, sort of...

:welcomewave:
by Stefan
02 May 2018 18:16
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: My Metalian Maxi
Replies: 18
Views: 15618

Re: My Metalian Maxi

My buddy het my vanmiddag vertel dat jy kan die “bed extension” vir howling moon kry dan werk dit so. Maar die bed extension het hom dieselfde as n added room gekos, toe kies hulle die added room en awnings Aaah! Ja-nee, ek sien die manne is nie skaam met hulle pryse nie. Hulle ‘charge like a wound...
by Stefan
02 May 2018 18:14
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: My Metalian Maxi
Replies: 18
Views: 15618

Re: My Metalian Maxi

Peter Connan wrote: 02 May 2018 17:55 Stefan, om jou ligte op te hang, kry vir jou van daai velcro met gom aan die een kant.
Thanks Piet, ek sal so maak. Ek gaan ook so ‘n paar velcro strips laat aanbring wanneer ek die awning groter laat maak.
by Stefan
02 May 2018 15:01
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: My Metalian Maxi
Replies: 18
Views: 15618

Re: My Metalian Maxi

Lol, nou sien jy Jules :wink: Izak, jy is tien-teen-een reg. My opinies (en dit is slegs dit) is gebaseer op Howling Moon se web-site inligting die afmetings van die XT Deluxe Trailer tent is 215cm x 202cm, en die fototjies wys 'n bed met 'n oorhang aan die kant van die leer, dis die wat my onder di...
by Stefan
02 May 2018 11:08
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: My Metalian Maxi
Replies: 18
Views: 15618

Re: My Metalian Maxi

My eerste indruk van die tentco trailer tent (~2011 model) is dat die afwerking is nie so goed soos my Howling moon dome tent is nie, omrede die volgende: 1. die vloer lê nie heeltemal plat sonder kreukels nie 2. die dak span nie ooral styf nie 3. die pale is aan die buitekant van die tent, dus is d...
by Stefan
02 May 2018 10:25
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Introduce myself
Replies: 16
Views: 7943

Re: Introduce myself

Welcome

Go to advanced search