Search found 4502 matches

by Peter Connan
11 Jun 2018 17:39
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Patrol Spotting
Replies: 497
Views: 38430

Re: Patrol Spotting

Welkom Gert.

Hoop jy kan die tragedie voorkom!
by Peter Connan
01 Jun 2018 14:04
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 694

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Jules, Oom Dawid, hulle het nie op die oomblik voorraad nie, maar reken hulle kan my waarskynlik teen Dinsdag help.

Prys behoort in die omgewing van R300 te wees.

Ek gaan drie koop, laat weet maar wie wil he.
by Peter Connan
01 Jun 2018 05:13
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Bio Diesel.... The Iron Maiden is going Green !!!
Replies: 64
Views: 2980

Re: Bio Diesel.... The Iron Maiden is going Green !!!

Henning, I think you are going to have to un=pack the garage for us...

Because I don't think the Syncro Combis ever came out with diesel engines either...
by Peter Connan
31 May 2018 17:08
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Patrol Steel rims and cloth seats for sale
Replies: 3
Views: 404

Re: Patrol Steel rims and cloth seats for sale

The rims will fit.

I doubt the seats will.
by Peter Connan
31 May 2018 05:16
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 694

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Oom Dawid, ek kan verseker. Sal probeer om more middag daar om te gaan. Jules, die ding waarvan hulle praat is 'n gas analyser. Meeste "dyno shops" behoort nog een te he, want hulle is ook nodig as jy 'n chip tune. Maar daar is eintlik baie min verstellings op ons vergassers, en as jy hom stel soos ...
by Peter Connan
30 May 2018 18:53
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 694

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Jules, ek het al paar keer by SP Carbs gekry.

Hulle is hier naby my in Kempton. As jy wil kan ek vir jou een kry, dan stuur jy 'n courier om te kom optel?
by Peter Connan
29 May 2018 16:22
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Saterdag 25 Augustus 2018: Spookspruit
Replies: 7
Views: 347

Re: NOROC: Saterdag 25 Augustus 2018: Spookspruit

George, ek is nie op Facebook nie, so ek kan nie die roete bekyk nie.

Waar is dit, en hoe lyk dit?
by Peter Connan
25 May 2018 15:16
Forum: 10. Drivetrain
Topic: ATF To Replace or to Flush
Replies: 7
Views: 379

Re: ATF To Replace or to Flush

I would expect that, like the manual gearboxes, the drain plug has a magnet to attract filings? Not sure about that though.

Go to advanced search