Search found 4419 matches

by Peter Connan
18 Apr 2018 05:20
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 3001

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

But on the other hand, both the cars that eventually had to be recovered due to clutch issues had pretty high mileages on those clutches... Cedric, the manual petrol cars often also show little difference in fuel consumption under tough conditions. I know we start at a 30% (wishful thinking) disadva...
by Peter Connan
17 Apr 2018 18:39
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 3001

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Aex

Hulle het nie clutches nie. Hulle het torque converters...

Thus, any auto would be immune to that particular problem. The problem auto's have instead is overheating the transfer case oil while working hard, typically in thick sand.

But the Patrol is pretty good in this respect.
by Peter Connan
17 Apr 2018 05:21
Forum: 09. Engines
Topic: Nissan VK 4.5
Replies: 7
Views: 238

Re: Nissan VK 4.5

Ek dink dit sal 'n great sandduin-speelkar maak, maar k dink ook dit gaan jou 'n helse klomp geld kos om so 'n conversion reg te doen (ek raai ten minste R100k ten tyd dat alles werk). En persoonlik sal ek nooit so iets as 'n overlander gebruik nie. Daar sal bloot te veel wees wat kan fout gaan, son...
by Peter Connan
16 Apr 2018 11:07
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Kwaggasrus
Replies: 7
Views: 206

Re: Kwaggasrus

Sounds good Ian!
by Peter Connan
15 Apr 2018 09:20
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 3001

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Paar fotos...
DishWashersODP.jpg
Washing up
DishWashersODP.jpg (394.28 KiB) Viewed 260 times
SandpadODP-3.jpg
Sandpad
SandpadODP-3.jpg (460.89 KiB) Viewed 260 times
FerryODP.jpg
Mahambo Ferry.
FerryODP.jpg (356.09 KiB) Viewed 260 times
ToiletWithaViewODP.jpg
Toilet with a view
ToiletWithaViewODP.jpg (495.35 KiB) Viewed 260 times
PerfectSunsetODP.jpg
Sunset on the pan
PerfectSunsetODP.jpg (482.84 KiB) Viewed 260 times
PolerODP.jpg
Poler
PolerODP.jpg (408.06 KiB) Viewed 260 times
MakoroRideODP-2.jpg
Makoro view
MakoroRideODP-2.jpg (455.47 KiB) Viewed 260 times
KhwaiNagODP.jpg
Khwai nag
KhwaiNagODP.jpg (399.61 KiB) Viewed 260 times
by Peter Connan
15 Apr 2018 07:03
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 3001

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Fanus, daai is 'n moeilike vraag, waarvan die antwoord baie afhang van hoe jy persoonlik kamp en lewe. So ek gaan dit probeer afbreek. Op die spesefike toer was die gids se fooi R4250pp vir grootmense en R980 vir kinders (ek dink dis onder 12?). Hierdie was veronderstel om meeste van die etes (hy he...
by Peter Connan
14 Apr 2018 07:53
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Dunlop MT
Replies: 53
Views: 2803

Re: Dunlop MT

255/85R16 Rudolph.

En ek dink dis die grote wat die meeste van die veldryvermoe veroorsaak. Nou en groot (wel, darem 33"). Sou graag sulke wydte 35" opsit, maar daarvoor sou ek verseker die kar meer moet lig en laer ratverhoudings opsit...
by Peter Connan
14 Apr 2018 07:41
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: 4500 EFI Engine for sale
Replies: 16
Views: 2058

Re: 4500 EFI Engine for sale

Rhett, you probably need to go up to 40's...

:pray:
by Peter Connan
13 Apr 2018 13:31
Forum: 29. Events
Topic: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route
Replies: 83
Views: 3001

Re: 29 March - 09 April 2018 Botswana Explorer's Route

Alex, is jou TPMS een wat buite op die valve stem opskroef? Myne, wat binne-in sit, lees gereeld baie hoer temperature as dit. Op daai selfde dag wat jou band gebars het, het ek op pad na Maun toe op 'n stadium 62 grade gesien... Maar selfs temperatuur sou waarskynlik nie oor die failure gewaarsku h...
by Peter Connan
13 Apr 2018 13:10
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Dunlop MT
Replies: 53
Views: 2803

Re: Dunlop MT

Baie. Kyk, hulle raas. Baie meer as die Bridgestone muddies. En tipies muddy is daar 'n soort van 'n vibrasie as jy stadig op teerpad ry. Maar in die veld is hulle diep indrukwekkend. Ek het regitg die gevoel gekry dat hulle minder weerstand het op die tweespoor sand-paadjies, en in die modder poele...

Go to advanced search