Search found 112 matches

by Engel
28 Oct 2009 09:16
Forum: 09. Engines
Topic: vh45de
Replies: 11
Views: 3459

Re: vh45de

ek kyk met groot oe, wil ook so paar perre meer he!
by Engel
28 Oct 2009 08:04
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: ARB Bullbar for GQ @ R3790
Replies: 25
Views: 7490

Re: ARB Bullbar for GQ @ R3790

Dit lyk mos beter!! daai bling bling shiny chrome chrome :naughty: dra mammie vir jewelry, nie n patrol nie :woo:
by Engel
27 Oct 2009 21:47
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: SHOW YOUR FLEX!
Replies: 97
Views: 43103

Re: SHOW YOUR FLEX!

Ek het maar so bietjie gespeel met die datsun en moes inverts bou agv langer shackles en ook langer shocks dus my shockmounts moes ook skuif. Op coils is dit n ander storie. Jy moet langer arm opsit soos die lift vergroot en ek sal n longarm kit opgooi.
by Engel
27 Oct 2009 21:44
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: 4.8 patrol wanted
Replies: 13
Views: 5025

Re: 4.8 patrol wanted

Bartho

1] on a part time 4x4 when you engage 4x4 the output shaft is solid and does not have a centre diff so yes it is as if it is locked
2]the grx spec is only auto on the 4.8 as far as I know
by Engel
27 Oct 2009 21:28
Forum: 26. Techniques
Topic: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Replies: 16
Views: 6467

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

daar is n ding wat hulle noem calculated risk. Ek het presies geweet of die datsun gaan versuip of nie. Basics. bow wave, moenie stil staan nie of jou neus eerste in diep water druk nie. Vervang olie gereeld [ek kyk daarvoor na elke swem sessie en vervang]
by Engel
27 Oct 2009 07:49
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrol 4.5 GRX 1999 (SOLD)
Replies: 6
Views: 2912

Re: Patrol 4.5 GRX 1999

baie netjies, maar is die prys nie bietjie rof nie? Ek kyk na n 4.8 vir omtrent 200k. Die ekstras is n paar rand werd en kilos is ok nie te wild nie.
by Engel
26 Oct 2009 23:47
Forum: 26. Techniques
Topic: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Replies: 16
Views: 6467

Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]

sie bietjie gaan speel :woo:

ek weet wat kom :oldtimer:
by Engel
22 Oct 2009 19:42
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: TOOLBOX FOR TOUR
Replies: 8
Views: 3748

Re: TOOLBOX FOR TOUR

ek sal my lysie soek wat ek op die bushmechanics vir die manne gee!! Daar kom nog so paar goeters by! Dis maar die idee solank jy weet wat om met die goed te maak! so vinnig, Regulator brake line gasket maker 2 wheel bearings [take no space] universal pratley steel thermostat :think: lys is op kantoor
by Engel
09 Oct 2009 07:55
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 4800 for R75G, CAN IT BE TRUE
Replies: 9
Views: 3877

Re: 4800 for R75G, CAN IT BE TRUE

kyk mooi, hy staan by n scrapyard. something is fishy

Go to advanced search