Did it 2-3 times when dry. No problem & VERY nice!
Very crowded over w/ends in Winter!!
Search found 68 matches
- 08 Sep 2009 13:14
- Forum: 25. Trip/Route Queries
- Topic: MATROOSBERG
- Replies: 12
- Views: 4735
- 04 Sep 2009 11:05
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Rear Replacement Bumper
- Replies: 11
- Views: 5763
Re: Rear Replacement Bumper
Nee jong!! smaak my die ou se kamera is gesteel, of hy is so besig om te pak vir sy trippie, dat ons def. nie hier 'n pic gaan sien van daai nuwe bumpers nie!!??
- 04 Sep 2009 10:59
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Grooter Compressoer vir Casper
- Replies: 9
- Views: 4400
Re: Grooter Compressoer vir Casper
Ek sal graag daai WARN Powerplant wil hê
Ja/nee, daai Warn dual is BAIE COOL, maar vir 14 000 bokke weet ek darem nie jong!!??
Vir onder R10k kan jy 'n baie nice winch, asook 'n kwaai lugpomp aanskaf (en met die kleingeld selfs al die drade, pype, connections, ens. aanle)!
- 04 Sep 2009 10:54
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Grooter Compressoer vir Casper
- Replies: 9
- Views: 4400
Re: Grooter Compressoer vir Casper
Ek dink daai pompie v jou gaat maar sukkel om 'n tank (onder druk) vol te kry / vol te hou...!?
I.p.v. een laat maak, gaan koop eeder vir jou 'n 10L air tank by Grammel Tech.
Dis @#$% duur maar daai is "die Koejawel vir Sannie", glo my!!
I.p.v. een laat maak, gaan koop eeder vir jou 'n 10L air tank by Grammel Tech.
Dis @#$% duur maar daai is "die Koejawel vir Sannie", glo my!!
- 04 Sep 2009 08:35
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Grooter Compressoer vir Casper
- Replies: 9
- Views: 4400
Re: Grooter Compressoer vir Casper
Mooi details Abri dankie! :thumbup: Ek kan die Fini (in die Kaap kry vir R2995+vat) = R3400 (as mens meer op een slag koop), kom dit af na so R3300 incl. elk. Die ARB (soos hierbo) koop ons deur Burnco vir so R2800 elk. Ook baie nice pompe (en pas lekker in die engine bay) Ek pomp my bande (Cooper S...
- 03 Sep 2009 13:51
- Forum: 29. Events
- Topic: Tierkloof 30 Aug 2009
- Replies: 76
- Views: 20578
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
ok!! ek weet dis nogals 'n mission om die goed ge-size en gelaai te kry...
T.R. (trip reports) posting op 'n Forum issie vir sissies nie...!!
T.R. (trip reports) posting op 'n Forum issie vir sissies nie...!!
- 03 Sep 2009 13:45
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Grooter Compressoer vir Casper
- Replies: 9
- Views: 4400
Re: Grooter Compressoer vir Casper
Persoonlik sou ek so 'n 'mod' gelos het tot ek eendag my droom Patrol of Cruiser (haha) het!! :wink: Behalwe natuurlik as jy elke dag moet wiele op en af blaas...?? :biggrin: Ek gebruik tans die Fini Flash (rooie) wat nogals 'n beer is (maar was destyds R3500). Dit pomp darem 165L/min maar trek net ...
- 03 Sep 2009 12:48
- Forum: 29. Events
- Topic: Tierkloof 30 Aug 2009
- Replies: 76
- Views: 20578
Re: Tierkloof 30 Aug 2009
Very nice!! Thx!!
Where's the rest...??
Where's the rest...??
- 03 Sep 2009 12:36
- Forum: 25. Trip/Route Queries
- Topic: Kaokoland: Sep 2009
- Replies: 12
- Views: 5334
Re: Kaokoland: Sep 2009
JULLE MOET ELKE KILOMETER GENIET JOHNBOY!!
come back safe.
take care
c u soon!!
come back safe.
take care
c u soon!!
- 03 Sep 2009 08:51
- Forum: 21. DIY Projects
- Topic: Rear Replacement Bumper
- Replies: 11
- Views: 5763
Re: Rear Replacement Bumper
smaak my JohnBoy is missing in action...!!