Patrol Pics



Search found 2902 matches

Return to advanced search

Re: Hire a Patrol for Namibia

Is daai PATROL dus nog beskikbaar Tinus ???
by Kagiso II
08 Feb 2017 16:01
 
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Hire a Patrol for Namibia
Replies: 19
Views: 450

Re: Rims for 2013 GRX

If you dont buy those from JUICE then my set is also available [my studs are too short .. I cannot spacer .. It is the set I baughjt from Cedric on the previous batch -- It is up for grabs at same what I paid for it [I am in BENONI]
by Kagiso II
07 Feb 2017 11:52
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Rims for 2013 GRX
Replies: 22
Views: 599

Re: LED Spotlights for sale

Anton .. assit noggi verkoop issi , is jy welkom om dit ook op oompie se Facebook Groep "Nissan 4x4 Off Road Stories & Pictures" in te sit ..
by Kagiso II
04 Feb 2017 21:40
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: LED Spotlights for sale
Replies: 8
Views: 494

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Maats. Groblershoop is die naaste. 40 km weg. Errol as jy bo om ry is dt dan die N14 waarvan jy praat? Indien dan gaan Postmasburg jou laaste plek wees vir brandstof. Die grondpad vanaf Postmasburg is nie altyd in goeie kondisie nie. Dt is hoekom ek voorstel dat die N12 gery word. Om Jerry kanne sa...
by Kagiso II
03 Feb 2017 10:43
 
Forum: 29. Events
Topic: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Replies: 274
Views: 4394

Re: Beginners Patrol

Bossie L wrote:Ek like daai bashplate. Sal graag die selfde wil doen.


Daai lyk my kompleet soos n P C Bashplate -- ek weet nie of hy op die GU sal pas nie; Hoewel die GQ en GY s'n dieselle is.
P C = Peter Connan]
by Kagiso II
03 Feb 2017 10:35
 
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Beginners Patrol
Replies: 22
Views: 837

Re: DIY Plat bak

Bossie -- Ek sit paar fotos van Corey [Australie] se Patrol hier -- ek hou van die idee om "trommels" te maak wat op die kante staan, wat jy ook kan afhaal as jy die hele bak nodig het. Wil jy nie asb ook hierdie picts van jou op oompie se Facebook Groep "Nissan 4x4 Off Road Stories &...
by Kagiso II
03 Feb 2017 10:06
 
Forum: 16. DIY Projects
Topic: DIY Plat bak
Replies: 10
Views: 258

Re: Hello daar

Joe hooooo Rudy -- Great om jou hier te verwelkom ook .. [hoe was die verjaardag ??]
Byt vas en bly lank, hier word dit sommer baie lekker
Greets
Oompie
by Kagiso II
01 Feb 2017 15:55
 
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Hello daar
Replies: 18
Views: 275

Re: INFO Day. 18 February 2017

Jintelmens -- You make me stress. Only a few people have booked for te INFO Day -- 18 Februarie; RED LINED Motorsoprt: Kayalami
PLEASE let us make this a great get together as well .. Bring friends, anybody intersted in PERFORMANCE and SUSPENSIONS
by Kagiso II
01 Feb 2017 15:12
 
Forum: 29. Events
Topic: INFO Day. 18 February 2017
Replies: 39
Views: 1096

Re: Wenslikheid / noodsaaklikheid van 'n bosbreker?

offroadbiker wrote:Cheapest - but not the best looking would be Nudge-M


Stem saam met Dirk dat die goedkoopste die NUDGE'M is maar nie die lelikste nie.. Kobus Pienaar het een op Ungili en hy lyk great vir my..
by Kagiso II
01 Feb 2017 15:06
 
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Wenslikheid / noodsaaklikheid van 'n bosbreker?
Replies: 17
Views: 385
PreviousNext

Return to advanced search