Patrol Pics



Search found 2907 matches

Return to advanced search

Re: Mac (Kagiso II)

Dankie manne / Thanx guys. Daai rooikar het nou nog nie 'n kompleet naam nie [maar darem ook - ik sit in Lagos en hy staan en loaf in Pretoria] Maar netnou skiet "RooiRam" so in die kop ... en die ander ene is natuur "Rooi-Os" [Roijos][RoodeOs] ... Ook Pumbaa / Khlobe / VARK ... ...
by Kagiso II
19 Jul 2009 11:16
 
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Mac (Kagiso II)
Replies: 18
Views: 1135

Re: O M E H/D to swop for "Comfort"

Hallo manne - eisjj, nog nuut inni Patrol wereld - amper versjeet ik om te kom loer offie spriengse noggi nuwe baas gekry het nie. Stefan - ek is self nie seker nie maaar ek wil saam soutie stem - mens hoef slegs die kronkelvere om te ruil en dat die dempers gemonteerd bly op jou voertuig. (p/m maar...
by Kagiso II
04 Jul 2009 03:30
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: O M E H/D to swop for "Comfort"
Replies: 10
Views: 747

O M E H/D to swop for "Comfort"

Hi gents - The RedPatrol is in Gauteng .. and I dont think I'll be selling it soon. One thing on him I'd like to change though is the O M E springs [2" lift] that is installed. It's not as kind to my back as Brutus was - I need to swop it for the "comfort" coils ... Anybody? O-ja - ka...
by Kagiso II
30 Jun 2009 19:55
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: O M E H/D to swop for "Comfort"
Replies: 10
Views: 747

Re: Safari Diff required

Invert jou voorvere en sit 'n "slip joint" in die voorste propshaft
by Kagiso II
29 Jun 2009 21:38
 
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Safari Diff required
Replies: 11
Views: 1132

1, 2 or 3 weeks in Margate @ cost

Hi all We are planning an Outreach to N/Cape 29 August to 12 September [Details are on Fourwheeler.Biz] if you want to know more - What this ad is about, though, is that we cant use our Timeshare in Margate this year [because of the outreach AND Dwergie dont have enough leave to do both] THUS: villa...
by Kagiso II
29 Jun 2009 15:57
 
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: 1, 2 or 3 weeks in Margate @ cost
Replies: 1
Views: 669

Re: PATROL 2000 GRX FRONT BUMPER FREE

hjelllllllllllll - NOU praat jy - ek ek kom nounet van die Kaap af .. met 'n Maroon Patrol ... eisjj.
Het jy nog die stamperkjie???
by Kagiso II
29 Jun 2009 13:55
 
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: PATROL 2000 GRX FRONT BUMPER FREE
Replies: 4
Views: 395

Re: Safari Diff required

YO !!! Paul - you are supposed to DRIVE the Safari .. not DROP it from ariroplanes & H copters ... makie skaie HOEVEEL daai ouens jou vir die 'ad' betaal nie .. daai as sal maar buig. :biggrin: ernstig - laat die 'chassis' met i/r nagaan vir gebuig of erger - ge 'twist' :oldtimer: - my rede is O...
by Kagiso II
27 Jun 2009 23:49
 
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Safari Diff required
Replies: 11
Views: 1132

Re: Mac (Kagiso II)

Hallloooooooo ammal - oompie is trug uiddi Fraaiste Mooiste Natste Koudste Sneebedekteberge Kaap uit meddi Rooi Paptrollie. Hy ry BAIE lekker en ekl weet nie waaaaaar kommi mense daaraan dat hy 'underpowered' is nie [dis nou die 3,0 Tdi GRX Outomaties ... ek is erg tevrede met sy krag - waar ek saam...
by Kagiso II
27 Jun 2009 09:46
 
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Mac (Kagiso II)
Replies: 18
Views: 1135

Re: ATLANTIS SAT 20 JUNE???

Haijjj Manne Askies - nee wat - sorri - soos Jakoo's sê: "Dit ganni werk nie" - want oompie het in sy maaaami in versjeet vanni rugby. As van die manne in die 'aftermatch' bikki wil kuier [om ons oorwinning te vier OF ... nee wag, ek noem dit liewer nie] SMS my na 084 084 8755 - met 'n nom...
by Kagiso II
19 Jun 2009 02:14
 
Forum: 29. Events
Topic: ATLANTIS SAT 20 JUNE???
Replies: 14
Views: 923

Re: Suspension

... and here i am merrily contemplating CAMIL shocks with couil over for O'sKar... Now i learn O'sKar alreadt have OME wit 2" lift ... BUT the shocks were already repleced " at Nissan, by nissan ... en dis sluke wit gutters ??? Wat sit mans daar / What to fit now?? bikki raad manne / bit o...
by Kagiso II
18 Jun 2009 07:45
 
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Suspension
Replies: 140
Views: 19585
PreviousNext

Return to advanced search