Patrol Pics



Search found 2979 matches

Return to advanced search

Re: 'n Stel Patrolspanners?

Hmmm - ek is NIE mekkie nie .. maar het n stel spanners van 6 tot 24 en 'n 32 MAAR ek het sockets en spanners van elk alles bo 12 [hoeveel keer al gekry ek wil n ding losmaak, dan draai die moer in die rondte .. as 'k nie di ebout se kop ook vashou nie en daarvoor het 'k TWEE van daai size nodig Dan...
by Kagiso II
17 Jun 2017 23:58
 
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: 'n Stel Patrolspanners?
Replies: 9
Views: 431

Re: Safari SOA conversion

Is hier dalk n thread waar iemand n spring over axle conversion gedoen het? Ek wiel nie die wiel herontdek nie... Op die ou NISSAN 4x4 SA forum [van Andre de Goede] was n volledige moets en moenies en OPPAS deel daaroor wat Mrius Murray [PAMPOEN se X-baas] en Johann Safgari [Engelbrecht] hulle SAFA...
by Kagiso II
15 Jun 2017 10:37
 
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Safari SOA conversion
Replies: 30
Views: 3467

Re: Hallo van Hazyview area.

Mirrag Anton en WELKOM hier. Jy sallit vreeslik geniet hier en munni worri oor jy dalk verder as die Jukskei van die meeste van ons is 'ie .. Daar gebeur sulke lekker goed wat Dirk aanmekaarsit .. jy sal maklik kom saamdoen. OF jy kan iets reel daar naby julle dan kom ons lotte soontoe :-) Meeste ty...
by Kagiso II
14 Jun 2017 12:36
 
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Hallo van Hazyview area.
Replies: 22
Views: 1056

Re: Patrol Radiators

Michael wrote:
Peter Connan wrote:The problem i have is that the blue dots on some cover the dimensions.

Yes, not sure why the massive blue dot is there, except to show where the fan sits

Yo, M.. sal jy sommer vir my aandui wat daar in iNyathi sit? Dit is n TOMBO Automotive geboude ene daar by Billy
by Kagiso II
09 Jun 2017 12:35
 
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Patrol Radiators
Replies: 14
Views: 925

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

daai een rattle my ook .. Bel maar altwee en tjek .. Jy sal sien die seats is her oorgetrek [toitaal verkeerde kleur en lyk eintlik sleg]
by Kagiso II
07 Jun 2017 19:26
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Replies: 36
Views: 2350

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Here is another one for R48k: https://www.olx.co.za/ad/2001-nissan-patrol-3-0di-grx-ID16kj6r.html#c2f78c7d17 P.S>. kan 'n 4.2GQ ook geturbo word? Daai is n Scam if ever........ :think: :think: Ek glo dis n tikfout .. Op GUMTREE is daai selfde kar [was eers 89,900 ] https://www.gumtree.co.za/a-cars-...
by Kagiso II
07 Jun 2017 15:25
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Replies: 36
Views: 2350

Re: 2001 Nissan Patrol 3.0Di GRX R48,550

SPELFOUT op die PRYS ???? .. this one has been on Gumtree for some time now .. at 89,900 [swarted at 94,900 ]

look: https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... 0944281609

At 48 K I would take it with glee !!!
by Kagiso II
07 Jun 2017 11:45
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2001 Nissan Patrol 3.0Di GRX R48,550
Replies: 1
Views: 400

Re: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000

Buy my 4.2 Diesel [with aftermarket turbo] Just tuned and reset and sorted by Michael and I will buy this engineless Patrol in a blink
[140 K for my Patrol] .. just wait till the new head gasket is installed
by Kagiso II
07 Jun 2017 11:31
 
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2005 Patrol 3.0D (ex) R65000
Replies: 36
Views: 2350

Re: Key in ignition chime

Dwergie's Jimny Zook also has that .. it is there for SWAMBO people AND the new age yuppy type mannetjies I was considering to just undo the switch in the door frame that activates when you open the door .. the roof light I can mos switch on and off myself .. BUT then the alarm is also de activated ...
by Kagiso II
06 Jun 2017 11:27
 
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Key in ignition chime
Replies: 22
Views: 1303

Re: 'n Morsige affêre

ek verstaan nie die probleem nie ?? 'n man wattie nie olie lyk en ruik as hy [kastag] aan ie kar gwerk het 'ie se vrou dink hy lieg vir haar. mens doen so een keer per 100 000 km ratkasse se olies op n Patrol .. dit van my 3 jaar maar die gewone siel vat VYF jaar tussen ruile [en meeste hat dan hoek...
by Kagiso II
05 Jun 2017 16:43
 
Forum: 09. Engines
Topic: 'n Morsige affêre
Replies: 36
Views: 1811
PreviousNext

Return to advanced search

cron