Search found 212 matches

by Carel
25 Jul 2012 17:27
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 1999 Patrol 4.5 GRX
Replies: 2
Views: 1742

Re: 1999 Patrol 4.5 GRX

Izak, hoe klink dit vir my of jou Patrol 'n linker agterlig kort?
by Carel
25 Jul 2012 13:04
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Dirk - ORB
Replies: 16
Views: 4807

Re: Dirk - ORB

Welkom Dirk en as jy daardie Isuzu verkoop het hier is vir jou 'n Patrol.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=2887.
by Carel
24 Jul 2012 09:22
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: GEROTEK
Replies: 259
Views: 66070

Re: GEROTEK

Jorrie, ek het 'n EFT gedoen en die bewys van betaling aan jou gestuur. Ek hoop ek is nie te laat vir die 20 - 25ste plek nie en ek weet nog nie of ek met die Safari sal gaan of my Patrol wat ek so 'n maand of wat terug gekoop het van Hannes.
by Carel
19 Jul 2012 13:21
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Patrol All Weather jackets
Replies: 35
Views: 8507

Re: Patrol All Weather jackets

Hier is 'n foto van die pet
DatsunCap.jpg
DatsunCap.jpg (148.14 KiB) Viewed 1852 times
by Carel
19 Jul 2012 12:50
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Patrol All Weather jackets
Replies: 35
Views: 8507

Re: Patrol All Weather jackets

WHAT oh WHAT I ask thee - WHAT has the world come to? I remeber when I was a wee kid, thye leterally threw STP and FORD and Chev and whatever stickers at you - my schoolcase was traveling advert for STP oils, Moly Slip, Ferrodo, Chev [NEVR Ford] .. and I was almost paid to display it I wonder if th...
by Carel
16 Jul 2012 11:16
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 1999 Patrol 4.5 GRX
Replies: 2
Views: 1742

1999 Patrol 4.5 GRX

Hier is 'n 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX in baie goeie toestand. Manual, 227000km, leer sitplekke, elektries verstelbaar, aparte lugversorging voor en agter, elektriese vensters, sondak, dubbele petrol tenks, R130 000. Kontak my vir meer inligting PatrolFront.jpg PatrolRear2.jpg Jammer vir die skewe wi...
by Carel
21 May 2012 13:20
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2001 GRX 4500
Replies: 20
Views: 5710

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Hannes, jammer dat ek jou thread hier hijack.
Tinus, ja ek het maar oorspronklik ook gedink om te soek vir die petrol Patrol.
by Carel
21 May 2012 11:49
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2001 GRX 4500
Replies: 20
Views: 5710

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Dankie Tinus. Ek weet van dors voertuie, want my Safari gee my op die oomblik so tussen 4.5 - 5.5 kilos op 'n liter dit is op die ooppad en dorpry. Ek het hom nog nie regtig getoets met 4x4 alleen nie en dit pla my nie regtig nie. As ek dus dieselfde kry met meer krag en rygerief is dit al klaar 'n ...
by Carel
21 May 2012 08:12
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2001 GRX 4500
Replies: 20
Views: 5710

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Dankie, ek so bietjie gaan loer op gomboom ottotrader ens. en daar is 'n paar wat goed lyk, sal so deur die week bel en uitvind.

Net 'n vraag wat seker al voorheen gevra is. Petrol of Diesel?
by Carel
20 May 2012 11:07
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2001 GRX 4500
Replies: 20
Views: 5710

Re: 2001 GRX 4500 Manual For Sale

Hannes, as jy dalk besluit dat jy weer wil verkoop laat weet my asb. Julle ander manne moenie vir Hannes gelukwens dat hy besluit het om sy Patrol te hou nie, ek het nou my oog en hart op 'n Patrol gehad, 'n witte met lae kilo's, maar die is nou nie meer beskikbaar nie.

Go to advanced search