Search found 2967 matches

by Herrie
12 Jun 2009 14:19
Forum: 29. Events
Topic: ONGOYE FORREST trip 14 JUNE
Replies: 2
Views: 390

Re: ONGOYE FORREST trip 14 JUNE

Ek is ongelukkig 'n bietjie ver!
by Herrie
12 Jun 2009 14:16
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Rear Loop
Replies: 21
Views: 1253

Re: Rear Loop

Julle is baie gelukkig!
by Herrie
12 Jun 2009 14:15
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Gert van Rooyen (Aussieboertjie)
Replies: 4
Views: 385

Re: Gert van Rooyen (Aussieboertjie)

Welkom terug!
by Herrie
12 Jun 2009 13:05
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2792

Re: CAMPING BED

'n Kopstuk sal help - myne was los en het in twee gate ingeskuif. Jy kan dan tenminse teen hom sit en hy keer dat die kussings afval.
by Herrie
12 Jun 2009 09:41
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2792

Re: CAMPING BED

Koos jou roofrack bed sal werk - dit sou my volgende projek op my sleepwa gewees het maar ek gebruik nie meer die sleepwa nie.
by Herrie
12 Jun 2009 09:28
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Rear Loop
Replies: 21
Views: 1253

Re: Rear Loop

Hy het seker nie 'n vrou wat hom opdragte gee nie!
by Herrie
11 Jun 2009 15:11
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2792

Re: CAMPING BED

Koos, ek het 'n opblaas matras gebruik. Ons het tans een van daai Intex dubbel matrasse wat so 40cm hoog is met ingeboude pomp (220V maar ek het 'n 1000w inverter). Hy het goed gewerk maar die vrou wou hom nog stywer gehad het. In Sawuti het hy begin afblaas - het iewers 'n doring opgetel en soek no...
by Herrie
11 Jun 2009 12:21
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2792

Re: CAMPING BED

My vrou met haar rug probleem sukkel om van die grond af op te staan. Ek het altyd 'n opvou dubbelbed gebruik wat ek van hout gemaak het - maar hy vat teveel plek as ek nie die sleepwa saam vat nie.

Dink daar aan om een uit square tubbing te maak.
by Herrie
10 Jun 2009 11:29
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Side bars and Front bumper...
Replies: 53
Views: 8774

Re: Side bars and Front bumper...

Remember we need pictures of you progress!
by Herrie
10 Jun 2009 07:36
Forum: 21. DIY Projects
Topic: ROCK SLIDERS
Replies: 15
Views: 1853

Re: ROCK SLIDERS

Lyk baie goed - as jy nou 'n stukkie pyp vas weld teen die T-piece kan jy dit as 'n hi-lift jack point gebruik.

Go to advanced search