Search found 6052 matches

by Tinus lotz
28 May 2018 07:53
Forum: 01. Start Here
Topic: Opinions on 98 Y61 4.2 non turbo
Replies: 53
Views: 1992

Re: Opinions on 98 Y61 4.2 non turbo

IMHO .... turbo gaan nie die engine se lewe verleng nie ....maar met die regte setup gaan dit nie n verskil maak in ons leeftyd nie ....met die turbo gaan water bietjie warmer wees en egts ook tot n mate ...ek sê weer as mens alles monitor gaan niks breek nie . Die diesels loop teen baie hoer kompre...
by Tinus lotz
28 May 2018 07:44
Forum: 09. Engines
Topic: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Replies: 3
Views: 164

Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp

Baie interesting kom ons kyk of dit kan werk want dan kan hulle mos lank hou?
by Tinus lotz
27 May 2018 13:19
Forum: 30. Campfire/Kampvuur
Topic: Piekniek by ny eie kampplek
Replies: 5
Views: 224

Re: Piekniek by ny eie kampplek

Lekke man
by Tinus lotz
27 May 2018 13:17
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Portable Luna box and other questions
Replies: 10
Views: 526

Re: Portable Luna box and other questions

Jy sien daai is n dc na dc toe ramp die charge voltage op ...ek sal jou wys hoe om daai luna box te jippo om hom te maak charge ....toe Piet getrou het op Kubu moes ek 4 karre se luna stelsels jippo omdat as die voltage laag is val hulle heeltyd uit
by Tinus lotz
27 May 2018 11:02
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Portable Luna box and other questions
Replies: 10
Views: 526

Re: Portable Luna box and other questions

Isak die probleem is die charge voltange en tipe battery ...sodra jou crank battery begin vol raak sien die alternator dit en die laai spanning val van 14v na 13.5 of daar rond so meeste smart batteries soek min van 14.8 tot 15v om oordentlik te laai soos lead crystal agm ens . Op jou luna box is da...
by Tinus lotz
27 May 2018 06:49
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Portable Luna box and other questions
Replies: 10
Views: 526

Re: Portable Luna box and other questions

Isak die beste manier vir daai systeem is as jy die twee rooi brad harrisons op n tee koppel voor die box sodat alles direk krag van alternator af het. Miskien net seker maak dat jy fuses het van alle battery supplies af veral jou trailer ens Maak ook seker die battery laai omdat daai nie systeem ni...
by Tinus lotz
26 May 2018 14:17
Forum: 01. Start Here
Topic: Opinions on 98 Y61 4.2 non turbo
Replies: 53
Views: 1992

Re: Opinions on 98 Y61 4.2 non turbo

Well I dont agree with that statement. I am one of the few people working exclusively on the TD42 and my core business is turbo conversiones. Which is exactly why you cant agree with me, it would be bad for your business to admit that a 4.2 n/a is more reliable that a 4.2td... :oldtimer: Fanus die ...
by Tinus lotz
26 May 2018 06:32
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: My Survey - Your Suspension Kit
Replies: 33
Views: 2233

Re: My Survey - Your Suspension Kit

Nice man daai manne vestaan ....en die goed word hier gemaak en alles kan vervang word ....masjien kom komponente daai ....e hulle pryse is ook redelik
by Tinus lotz
25 May 2018 18:11
Forum: 10. Drivetrain
Topic: ATF To Replace or to Flush
Replies: 7
Views: 248

Re: ATF To Replace or to Flush

Please remember the 4.8 does not use atf but special nissan tipe j
by Tinus lotz
24 May 2018 06:10
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Shocked
Replies: 10
Views: 377

Re: Shocked

Ja 4141 fitted is 500 bucks here and they come to you ..sure they will post them also

Go to advanced search