Search found 205 matches

by mvcoller
22 Aug 2011 13:14
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.2 petrol engine for sale
Replies: 19
Views: 1628

Re: 4.2 petrol engine for sale

Lyk my ek moet die 4.2 ses maar as scrap metal verkoop
by mvcoller
18 Aug 2011 08:08
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Malcolm's 1984 Patrol - Poelies Vehn
Replies: 17
Views: 1569

Re: Malcolm's 1995 Patrol - Hulk

I was worried that the bigger and wider wheels would hamper the Hulk's climbing ability up the steep dunes.

Some people also say that wide tyres build to wide a sand wave in front of the tyres, requiring more power to drive on soft sand. After this trip, I cannot say the narrower ones were better.
by mvcoller
17 Aug 2011 14:40
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Malcolm's 1984 Patrol - Poelies Vehn
Replies: 17
Views: 1569

Malcolm's 1995 Patrol - Poelies Vehn's replacement

Had a TB42 with 3 speed autobox in, now Lexus V8 with Lexus 4 speed auto.
by mvcoller
16 Aug 2011 10:21
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Malcolm's 1984 Patrol - Poelies Vehn
Replies: 17
Views: 1569

Re: Malcolm's 1995 Patrol - Poelies Vehn's replacement

Moet seker maar fotos van Poelies vehn se plaasvervanger post? Ek het hom mos nou al 18 maande....

Sy naam is Incredible Hulk, sommer net HULK vir kort.
by mvcoller
16 Aug 2011 09:13
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.2 petrol engine for sale
Replies: 19
Views: 1628

Re: 4.2 petrol engine for sale

Die Patrol is 'n ingevoerde 4.2i SGX uit Londen ('n vorige eienaar het hom saamgebring toe hulle geimmigreer het). Die van julle wat ken van, sal weet dat die "X" in SGX beteken dat hy 'n auto is, met 'n 3 spoed ratkas (met o/d). Dit was 'n nog groter nagmerrie. In overdrive kon jy nie 120 handhaaf ...
by mvcoller
11 Aug 2011 08:31
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.2 petrol engine for sale
Replies: 19
Views: 1628

Re: 4.2 petrol engine for sale

Die enjin is lekker sterk, maar sy timing is te vinnig wat oorverhitting veroorsaak. Kannie nie die tyd stadiger stel op my rekenaar nie, so hy sal moet terug gaan. Ook die revcounter lees te hoog, dink dis nog 'n 6 daar voor, kan hom ook nie gestel kry met die rekenaar nie. Die ou wat hom ge-instal...
by mvcoller
27 Jul 2011 15:30
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.2 petrol engine for sale
Replies: 19
Views: 1628

Re: 4.2 petrol engine for sale

Julle sal moet kyk wat daarmee saamgaan. Bel vir Rian by 0842082834. Hy is Noord van Pta, Rosslyn se omgewing. Die ou motor is by hom. As julle nie gou spring nie, vat hy hom dalk scrapyard toe. Die MAF is nie saam nie, maar ek het dele daarvan by die huis, ek het die airbox nodig vir die nuwe enjin...
by mvcoller
25 Jul 2011 11:23
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.2 petrol engine for sale
Replies: 19
Views: 1628

Re: 4.2 petrol engine for sale

4 litre V8 is klaar in..
by mvcoller
25 Jul 2011 10:39
Forum: 29. Events
Topic: Patrol's 60th Birthday: 3 Provinces, 24 September 2011
Replies: 476
Views: 26765

Re: Patrol's 60th Birthday

3 Provinces (24 September 2011): 1. Grant Francis - 1996 GQ 4.2 Diesel 2. Kobus Pienaar - 1999 GU 4.5 GRX - (2 adults) 3. Nico Pienaar - GU 4.8 GRX 4. Louis Liebenberg - 1982 MQ 2.8 - (3 Adults and 1 kid) 5. Douw Rynders - GU 4.8 GRX 6. Julius Truter - 1995 GQ 4.2 Petrol 7. Wilfred Moore - 2000 GU 4...

Go to advanced search