Search found 88 matches

by Nissan KingCab
28 Jul 2015 17:57
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Johannes van die See needs your advice!
Replies: 62
Views: 4277

Re: Johannes van die See needs your advice!

Tinus, was lekker om met jou te gesels, baie dankie vir jou en Danie wat my hier uithelp, dit word baie waardeer. Dis duidelik dat ek by n goeie groep mense aangesluit het :thumbup: Ek is bly ons kon help en jyt nie 'n fout gemaak om 'n Patrol aan te skaf nie. Ek moet sê dat die ouens hier op hierd...
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 15:32
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: 2nd hand tyre wanted
Replies: 6
Views: 991

Re: 2nd hand tyre wanted

Looks like the 2nd hand Coopers are on the way from the Cape

Thanks Stefan for the reply and Tinus for organizing the transport.

I like this forum more every day! :grouphug:
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 13:35
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Johannes van die See needs your advice!
Replies: 62
Views: 4277

Re: Johannes van die See needs your advice!

Not much difference compared to the one on Chris Skinners Patrol, maybe a couple of mm!
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 13:33
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Johannes van die See needs your advice!
Replies: 62
Views: 4277

Re: Johannes van die See needs your advice!

This is how far it extends on my 2001 model!
Tow ball from chassis.jpg
Tow ball from chassis.jpg (317.7 KiB) Viewed 660 times
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 13:07
Forum: 29. Events
Topic: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Replies: 584
Views: 25677

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Cadric is going to tell us some campfire stories!

Nice piece of writing there! :clap:
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 08:31
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Sub-Tank Capacity
Replies: 63
Views: 9869

Re: Sub-Tank Capacity

Hi Michael Dalk kan jy n tenk by David in Warmbad kry wat 40l is. Dit behoort te pas. Gelukkig is dit n Diesel en kry dalk nog meer op jou 32l as ons met 40l petrol. :lol: Marino, ag ek trek sommer julle been, ek dink nie dit is die moeite werd om n groter tenk in te sit nie omdat ek soveel ander g...
by Nissan KingCab
28 Jul 2015 08:14
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Johannes van die See needs your advice!
Replies: 62
Views: 4277

Re: Johannes van die See needs your advice!

Hi Johannes, Ons moet eers bietjie by Tinus hulle uitvind of my 2001 towbar vir jou gaan pas. Ek is besig om vir my n staal bumper te bou en het hom nie meer op voertuig nie. Dis hoe hy lyk op die voertuig sonder bumper. Het ongelukkig nie foto met oorspronklike bumper op nie. (neem nie baie fotos v...
by Nissan KingCab
27 Jul 2015 11:43
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: 2nd hand tyre wanted
Replies: 6
Views: 991

2nd hand tyre wanted

I am looking for a second hand tyre for my Patrol to use as a spare wheel.

The size is 285/75/16.
by Nissan KingCab
24 Jul 2015 07:35
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: PRE 2005 GRX MAG wheel
Replies: 1
Views: 481

Re: PRE 2005 GRX MAG wheel

. . . . and that would be a 16"!
by Nissan KingCab
23 Jul 2015 16:12
Forum: 29. Events
Topic: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Replies: 584
Views: 25677

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Ian, dit is nou nie mooi om te hoor nie, hoop maar hulle kan die projek n paar dae aan skuif.

Ek is op die trip van Don tot Maan (5dae). :woo:

Go to advanced search