Search found 95 matches

by Nissan KingCab
16 May 2016 16:23
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Ladder for back door
Replies: 19
Views: 2221

Re: Ladder for back door

Fanus, ek hierdie ene wat ek van my 4.5 afgehaal het.

Laat weet my indien jy belangstel.
Leer.jpg
Leer.jpg (918.94 KiB) Viewed 689 times
by Nissan KingCab
19 Apr 2016 09:13
Forum: 13c. Headlights and Replacement Lights
Topic: Driving - & Spotlights
Replies: 35
Views: 10361

Re: Driving - & Spotlights

I have a set of HELLA Comet 550's on the TJM bullbar.

They come on with the brights through a relay to connect them directly to the battery!
by Nissan KingCab
16 Mar 2016 09:14
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol Pickup thread...
Replies: 211
Views: 29399

Re: My Patrol Pickup thread...

Fanus sorg dat jy vroeg daar is gaan stel jou bakkie reg by leon oppad na ons toe terwyl josh en micheal kyk wie se diesel my bakkie kan dice....lol....dan weet jy alles is reg Tinus. Kry eers jou bakkie gestart. Dan worry jy oor dice :lol: He he ja hy wil nou net jaag :lol: Veral na hierdie pic Pa...
by Nissan KingCab
16 Mar 2016 08:31
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26039

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Ek gaan julle sien Sat oggend, bring die hele familie vir 'n dag uitstappie!
by Nissan KingCab
15 Mar 2016 12:20
Forum: 29. Events
Topic: Swazi trip = Moegatle !!!!!
Replies: 548
Views: 26039

Re: Swazi trip = Moegatle !!!!!

Hi almal, eks weer terug op die blad na 'n lang afwesigheid! Jammer om te hoor oor die kanselasie van julle Swazi trip, sou graag wou saam gaan maar dinge sou nie uitgewerk het nie. Maar Moegatle kan werk, dis mos op my voorstoep. Reel julle die uistappie soentoe vir die komende naweek 18 -20 Maart?
by Nissan KingCab
24 Sep 2015 19:15
Forum: 29. Events
Topic: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Replies: 236
Views: 18476

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

I am posting on behalf of iandvl.
They had a couple of issues along the road, but are rolling again.
They be sleeping with friends tonight and joining you guys tomorrow.

Sorry that I'm missing this trip but with a good reason, my baby girl was born on Sunday. :woo:
by Nissan KingCab
13 Aug 2015 10:23
Forum: 29. Events
Topic: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Replies: 584
Views: 26640

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek

Peter, ek sal ook enetjie vat, hardeband sal die beter opsie wees! :thumbup:
by Nissan KingCab
11 Aug 2015 10:36
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Johannes van die See needs your advice!
Replies: 62
Views: 4402

Re: Johannes van die See needs your advice!

Dit is nou 'n ordentelike sleepstang, nog 'n verbetering op die oorspronklike. Daai boot en Patrol gaan nou soos een saam loop. :clap:
by Nissan KingCab
11 Aug 2015 10:01
Forum: 21. DIY Projects
Topic: DIY rear bumper build
Replies: 43
Views: 8515

Re: DIY rear bumper build

Here is a picture of my finished rear bumper just before we entered the Molototsi river.
Rear bumper finished.jpg
Rear bumper finished.jpg (768.68 KiB) Viewed 1575 times
by Nissan KingCab
11 Aug 2015 09:53
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Sold - GQ - TJM bullbar
Replies: 12
Views: 1044

Re: GQ - TJM bullbar

SJC wrote:
Herrie wrote:Sal goed wees vir 'n petrol Patrol :oldtimer:
Hoe so? Sal dit nie pas op 4.2td nie?
Fanus, jy het 'n GU Patrol en bumper is vir GQ. Ek is nou nie seker of die "mountings" vir bumper verskil tussen die twee modelle nie.

Go to advanced search