Search found 199 matches

by Carel
12 Jan 2017 11:58
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Front Bumper en Laaistel
Replies: 16
Views: 4726

Re: Front Bumper en Laaistel

Ek het ook die idee gekry, ek dink Jakes se Hardbody op die site, om cardboard te gebruik as 'n template en dan die hele lot te teken op CAD en dit dan laat sny en buig. Die proffessionele ouens vra te veel as hulle dit vir jou bou.
by Carel
11 Jan 2017 18:31
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Front Bumper en Laaistel
Replies: 16
Views: 4726

Re: Front Bumper en Laaistel

Dawie, dit lyk baie goed, ek het ook my eie laaistelsel gebou en kyk na 'n bumper vir voor en dan wil ek ook die hoeke op die agter bumper vervang met staal. Het nou anderdag gesien die plastiek brackets is byna almal al gebreek. Sal jy bereid wees om die plan van die bumper aan ons te gee/verkoop?
by Carel
07 Dec 2016 08:39
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: hoeveel km het patrol op?
Replies: 100
Views: 20032

Re: hoeveel km het patrol op?

2.8 Petrol
Carel 213 500

4.5 Petrol
Carel 204 000

My Safari en Patrol kilos bygesit
by Carel
01 Dec 2016 08:02
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Strategic Session on the "Way Forward": 2017-01-14
Replies: 119
Views: 8981

Re: NOROC: Strategic Session on the "Way Forward": 2017-01-1

1. George Brittnell - Patrol - 2 persons 2. Jorrie Jordaan - Patrol -2 persons 3. Alex Roux - 1 person 4. Vaughn Ashford - Hardbody - 3 people 5. Cedric Warner - Patrol - 4 people 6. Rod Crompton - Patrol - 1 person 7. Juan Leslie - Patrol - 1 person 8. Deon Wilmans - Patrol - 1 person 9. Andre Dura...
by Carel
29 Nov 2016 15:22
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Replies: 56
Views: 4172

Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26

Dankie dit was 'n lekker dag en ek sien daar is 'n foto of 2 van my Safari ook
by Carel
24 Nov 2016 15:32
Forum: 09. Engines
Topic: EXHAUST MANIFOLD GASKET
Replies: 1
Views: 263

Re: EXHAUST MANIFOLD GASKET

I am sure that you will get it at the exhaust places
by Carel
17 Nov 2016 08:53
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Replies: 56
Views: 4172

Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26

Kobus, ek dink ek gaan ook met die Safari.
by Carel
15 Nov 2016 11:20
Forum: 29. Events
Topic: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Replies: 87
Views: 5384

Re: Hennops 10 Dec 2017

Oom Mac, jammer dat ons Dirk se post hi-jack, maar ek dink ek wil saamgaan op hierdie een, moet net so bietjie die finansies bekyk.
by Carel
27 Oct 2016 08:17
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: 16" rims for Y61
Replies: 13
Views: 3337

Re: 16" rims for Y61

Ek soek ook n paar 16" Patrol steelies .. 3 vir my sleepwa en 4 spaar vir die Inyathi.. wat prys jy vir joune ?? :biggrin: Oom Mac, as jy nog nie reg gekom het nie, daar is iemand in Midrand wat rims het. Dit is Nissan rims (16 * 6.5jj) en die sentergat pas op my Safari, maar die offset is negatief...
by Carel
22 Oct 2016 15:02
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26
Replies: 56
Views: 4172

Re: NOROC: Year End Function 2016: Saturday 2016-11-26

1. George Britnell - 2 persone, Patrol 2. Andre Durand - 3 persone, Patrol 3. Kobus Pienaar - 1 persone, Patrol of Safari 4. Jorrie - 4 persone, Patrol 5. Pieter Botha - 2 persone, Patrol 6. O'Mac & Dwerrrgie - 2 persone, Jimny of Patrol 7. Riaan Durand - 3 persone, Patrol 8. Henning - 1 persoon, Pa...

Go to advanced search