Search found 60 matches

by Dolf
10 Oct 2011 07:28
Forum: 23. Other Queries
Topic: Daktent Posisie
Replies: 8
Views: 4014

Daktent Posisie

Ek wil bietjie uitvind wat is die foute wat mens nie moet maak wanneer jy 'n daktent op 'n vollengte dakrak installeer. Watter posisie is die beste, voor of agter? Watter kant moet hy oopslaan, links, regs, voor of agter? Dis nou vir 'n daktent wat geen kamers of skerms het. Ondervinding asb manne (...
by Dolf
19 Sep 2011 12:37
Forum: 23. Other Queries
Topic: Seat Belts, 3 rd Row on GQ wanted
Replies: 2
Views: 2485

Re: Seat Belts, 3 rd Row on GQ wanted

Thanks Grant but the seats that I have is also in excellent condition, need the belts.

Regards
by Dolf
09 Sep 2011 21:08
Forum: 23. Other Queries
Topic: Seat Belts, 3 rd Row on GQ wanted
Replies: 2
Views: 2485

Seat Belts, 3 rd Row on GQ wanted

Anybody that has a set of seat belts for the 3rd row seats available on a GQ, I am looking for a set please.

Thanks.
by Dolf
09 Sep 2011 11:48
Forum: 32. In the Press
Topic: Peter Connan " The Barbarian " in WEGRY Sept'11
Replies: 12
Views: 3446

Re: Peter Connan " The Barbarian " in WEGRY Sept'11

Lekker artikel, wel gedaan Peter!
by Dolf
02 Sep 2011 08:19
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Roof Rack wanted
Replies: 13
Views: 1005

Re: Roof Rack wanted

Stefan/Peter, dankie vir die terugvoering. Ek het die afgelope week bietjie gesoek en na almal se kommentaar oor die bou van 'n Roof Rack opgelees want 'n nuwe se prys is volgens my "baie" styf. Hoe meer ek lees hoe meer raak die prys beter want daar is baie goed om in ag te neem en mens sal maklik ...
by Dolf
01 Sep 2011 21:44
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Roof Rack wanted
Replies: 13
Views: 1005

Re: Roof Rack wanted

Stefan,

Ek sien jy het 'n "Roof Rack" ontwerp om self te bou. Hoe het jy gevorder en wat is die lesse om te leer? Wat se risiko's is daar om een self te bou teenoor 'n gekoopte eenheid?
by Dolf
31 Aug 2011 10:11
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Roof Rack wanted
Replies: 13
Views: 1005

Re: Roof Rack wanted

Thanks for the advice Peter. I will bear that in mind.
by Dolf
31 Aug 2011 09:07
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Roof Rack wanted
Replies: 13
Views: 1005

Re: Roof Rack wanted

I am looking for a full Roof Rack please.

Thanks
by Dolf
30 Aug 2011 20:56
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Roof Rack wanted
Replies: 13
Views: 1005

Roof Rack wanted

Anybody knowing of a Roof Rack in good condition that is for sale. Should fit 1996 Patrol GQ.

Thanks.
by Dolf
23 Aug 2011 15:15
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Daktent
Replies: 32
Views: 5875

Re: Daktent

Goed gedoen Peter!! Hoe sê hulle, "Alles kan opraak solank jou planne net nie opraak nie!"

Go to advanced search