Search found 4640 matches

by Peter Connan
18 Jan 2011 10:17
Forum: 09. Engines
Topic: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Replies: 40
Views: 3052

Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol

Thanks Rudolph

Weet jy dalk wat die part nommer is?

Dankie
Peter
by Peter Connan
18 Jan 2011 07:37
Forum: 09. Engines
Topic: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Replies: 40
Views: 3052

Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol

Dankie Frans Ek het nog nie gewerk nie, ek dink nog. Wat my pla oor wat jy se is dat die kar erger oorverhit het met die viscous. Ek het die viscous by 'n lokale mechanic en by Silverton gehad, en hulle het gese hy is reg, en dis hoekom ek oorgegaan het na die elektiese fans. Dit beteken dus dat ek ...
by Peter Connan
17 Jan 2011 07:48
Forum: 09. Engines
Topic: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol
Replies: 40
Views: 3052

Re: Overheating Y60 4.2 petrol Patrol

Thanks Rudolph Dit lyk regtig asof jou impellor groter is as myne ne? Ek het nou 'n nuwe waterpomp by Wilfred Moore geleen, wat hy gekoop het vir sy 4.5. Dit lyk bietjie anders, maar ek gaan hopelik vanaand of more-aand kans kry om myne weer af te haal en te kyk of hy pas. Ek het die gewone swart RT...
by Peter Connan
17 Jan 2011 07:40
Forum: 10. Drivetrain
Topic: SWARTBERGPAS 1 CLUTCH 0
Replies: 13
Views: 1105

Re: SWARTBERGPAS 1 CLUTCH 0

Hi Jantie I would agree with david, except for the fact that the slave cylinder is very close to the exhaust, and if a custom exhaust has been fitted and they omitted the heat shield then there may be a slight possibility. Howeever the prime suspect here has to be the master cylinder leaking. Cheers...
by Peter Connan
17 Jan 2011 07:36
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Long Range Tanks
Replies: 9
Views: 1664

Re: Long Range Tanks

Hi Manie Several guys on this forum have a maximum capacity of about 200l. A 140l stainless-steel tank is available to replace the main tank and a second tank of 60-65l can be fitted inside the chassis next to the propshaft. This should give you 900-1000km on the petrol Patrols, depending on how fas...
by Peter Connan
14 Jan 2011 18:48
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: TJM Gold Edition or OME
Replies: 13
Views: 1798

Re: TJM Gold Edition or OME

Hello Chris Here I go again, trying to explain stuff to people who probably understand it better than I do. Sorry if you already know all this. An OME or similar quality lift kit should consist of the following items, and I will attempt to explain the function of each item as I go: 1) Springs. This ...
by Peter Connan
14 Jan 2011 17:58
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?
Replies: 3
Views: 350

Re: Does it EVER stop? Hou dit dan nooit op nie?

Oom Mac ek het al paar keer bumper stickers gesien wat dit mooi opsom, maar vir die forum sal ek die spelling moet verander: As dit borste of wiele het, het jy groot probleme? :think: Al wat ek kan se is: uithoumoedhouaanhouuithoumoedhouaanhouuithoumoedhouaanhouuithoumoedhouaanhou. Ek ken nie genoeg...
by Peter Connan
14 Jan 2011 17:53
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Rear Bumper: Replacement - does it exist?
Replies: 10
Views: 761

Re: Rear Bumper: Replacement - does it exist?

Oom Mac Wilfred Moore has one on his car, but I don't know who built it. Find out what Nissan want for the normal one, lets see what we have to work with?
by Peter Connan
14 Jan 2011 17:49
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Help asb! 4.8 computer
Replies: 11
Views: 506

Re: Help asb! 4.8 computer

JG jy is reg, maar ek het al twee van hierdie bokse gebreek. Nou gee ek toe dat dit altwee in my eerste conversion was, wat die reels bepaal het wat ek hierbo aangedui het (die een het oorverhit en die ander het nat geword) en dat die produk al baie verbeter het van toe af, maar as dit in die middel...
by Peter Connan
14 Jan 2011 08:08
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Help asb! 4.8 computer
Replies: 11
Views: 506

Re: Help asb! 4.8 computer

Hello Sias Perfect Power in Strydompark bou ook enjin computers. Ek het ongelukkig nie kontak besonderhede byderhand nie, maar hulle het 'n redelikke indrukwekkende website. Ek het al hulle produkte op twee karre gehad, en ek sou voorstel as jy hulle produk of enige ander soortgelyke produk gebruik ...

Go to advanced search