Search found 6177 matches

by Tinus lotz
05 Feb 2011 09:54
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Lekhubu
Replies: 7
Views: 665

Re: Lekhubu

Oom Mac
piet se een pel het darem ook n patrol daar is net een reel "geen land rovers nie " :pray:
almal wat saam kom moet maar soontoe ry!!ek sou baie graag ook daar wou getrou het want my skoonma hou
nie van stof nie so sy sou nie saam gegaan get nie!!! :rolling:
by Tinus lotz
02 Feb 2011 20:45
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Project 420hp LS2 V8 6.0l Engine Swap
Replies: 101
Views: 13951

Re: Project 420hp LS2 V8 6.0l Engine Swap

hello
whats happening with that monster ??
by Tinus lotz
02 Feb 2011 20:36
Forum: 26. Techniques
Topic: How to recover a grader
Replies: 12
Views: 3345

Re: How to recover a grader

ja!!!!maak dit n speelplek ons gaan vir jou kom kuier :woo: :woo: :woo: :woo: :woo:
hou net daai excavator naby want as my patrol gaan le in die modder het jy n erinstige masjien nodig om hom daar uit te kry!!! :rolling: :rolling:
by Tinus lotz
01 Feb 2011 13:26
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bash Plates
Replies: 277
Views: 29761

Re: Bash Plates

@Oom mac
my oom jy moet fokus !!!!daai bumper gaan Lobo se sespensie breek en jy gaan moet n 4.8 engin moet insit om daai 3 ton yster te beweeg!!!! :rolling: :rolling: :rolling:
behawe as jy net in 1ste low range ry!!!en net op teer paaie ek dink julle moet dit net so 80% afskaal
by Tinus lotz
31 Jan 2011 22:14
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Brakes Binding
Replies: 7
Views: 581

Re: Brakes Binding

modder en klippe op verkeerde plekke kan groot moeilikheid maak!
by Tinus lotz
31 Jan 2011 22:10
Forum: 26. Techniques
Topic: How to recover a grader
Replies: 12
Views: 3345

Re: How to recover a grader

Hi ruben
krisis meneer julle maak groot gate as julle dit doen !!!!!
ek weet niks van padbou nie so ek kan nie help nie maar gelukkig het jou patrol low range en n winch!!!!!
dit lyk of jy dit gaan nodig he :biggrin:
by Tinus lotz
31 Jan 2011 21:46
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Newborn 22/1/2011
Replies: 29
Views: 1520

Re: Newborn 22/1/2011

hi Hannes
baie nice patrol!!!watse planne het jy met die opbou??
by Tinus lotz
31 Jan 2011 21:36
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Facelift
Replies: 18
Views: 1078

Re: Facelift

gelukkig weet jy hoe werk n spray gun >>>>>sorry boet
elke sport het maar sy beseerings ,maar dit is tog lekker as die patrol ass kick :thumbup:
by Tinus lotz
31 Jan 2011 19:36
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: NEW MEMBER
Replies: 31
Views: 1548

Re: NEW MEMBER

:welcomewave: posting.php?mode=smilies&f=60#
welcome !!!
were are the pics????
by Tinus lotz
31 Jan 2011 19:13
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What Tyres work in Namibia dunes
Replies: 51
Views: 2750

Re: What Tyres work in Namibia dunes

Hi daar
na al hierdie wyse woorde wat die manne jou gegee het moet jy net een ding onthou>>>>>>
al daai camel jokkies bo aan ons kontinent ry nie verniet patols in die woestyn nie :salute:
hulle is gebou daarvoor party models beter as ander maar nog beter as meeste ander voertuie!!!

Go to advanced search