Search found 6077 matches

by Tinus lotz
16 Jun 2018 09:39
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Eks nuut hier...
Replies: 15
Views: 536

Re: Eks nuut hier...

Welkom hier
by Tinus lotz
05 Jun 2018 21:08
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My 1978 W123 300D Mercedes
Replies: 4
Views: 394

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Plak prentjies ons wil sien :surprised:
by Tinus lotz
01 Jun 2018 23:25
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 694

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Jules wrote:
01 Jun 2018 16:25
Piet ek wil defnitief een hê, ek sal reel dan kan my skoonseun dit optel, hoer gereeld sien jy vir Tinus ?

Shalom
Hang af van die vrouens maar so elke 2 weke of so....
by Tinus lotz
01 Jun 2018 06:46
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2014 3.0 Di For Sale
Replies: 13
Views: 1044

Re: 2014 3.0 Di For Sale

Ek ken Jason se kar dis n di mooi kar mooi opgepas bargain
by Tinus lotz
28 May 2018 07:53
Forum: 01. Start Here
Topic: Opinions on 98 Y61 4.2 non turbo
Replies: 53
Views: 2844

Re: Opinions on 98 Y61 4.2 non turbo

IMHO .... turbo gaan nie die engine se lewe verleng nie ....maar met die regte setup gaan dit nie n verskil maak in ons leeftyd nie ....met die turbo gaan water bietjie warmer wees en egts ook tot n mate ...ek sê weer as mens alles monitor gaan niks breek nie . Die diesels loop teen baie hoer kompre...
by Tinus lotz
28 May 2018 07:44
Forum: 09. Engines
Topic: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp
Replies: 3
Views: 290

Re: Zd30 injectorpump vervang met meganiese pomp

Baie interesting kom ons kyk of dit kan werk want dan kan hulle mos lank hou?
by Tinus lotz
27 May 2018 13:17
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Portable Luna box and other questions
Replies: 10
Views: 996

Re: Portable Luna box and other questions

Jy sien daai is n dc na dc toe ramp die charge voltage op ...ek sal jou wys hoe om daai luna box te jippo om hom te maak charge ....toe Piet getrou het op Kubu moes ek 4 karre se luna stelsels jippo omdat as die voltage laag is val hulle heeltyd uit
by Tinus lotz
27 May 2018 11:02
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Portable Luna box and other questions
Replies: 10
Views: 996

Re: Portable Luna box and other questions

Isak die probleem is die charge voltange en tipe battery ...sodra jou crank battery begin vol raak sien die alternator dit en die laai spanning val van 14v na 13.5 of daar rond so meeste smart batteries soek min van 14.8 tot 15v om oordentlik te laai soos lead crystal agm ens . Op jou luna box is da...

Go to advanced search