Search found 2608 matches

by SJC
02 May 2018 07:35
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

Het so paar rotse met rooi gemerk.
Gaan daaraan moet dink om rock sliders aan te skaf... weet nie hoe lank die tinfoils nog aan oorleef nie... :lol:
by SJC
01 May 2018 22:58
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

Ek het ongelukkig nie n geleentheid gehad om die boom wat voorheen die roete versper het, af te saag nie. Iemand wat die roete voor ons gery het, het dit gedoen... :redface:
IMG_0079.JPG
IMG_0079.JPG (466.14 KiB) Viewed 805 times
by SJC
01 May 2018 22:21
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

...
by SJC
01 May 2018 22:08
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

Done and dusted. Excellent 4x4 route & destination (very challenging at some parts). Such a beautiful part of the world. :bravo:
by SJC
26 Apr 2018 21:11
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

Geniet dit - jou Patrol ry natuurlik voor... Een van die ouens wat die roete al gery het sal waarskynlik voor ry, maar ek bring die kettingsaag, so sal ook voor moet ry. :wink: :thumbup: In teendeel: die persoon wat die roete al gery het, se discovery het verkoue en gaan nou saam my ry.... Patrol g...
by SJC
26 Apr 2018 20:59
Forum: 32. In the Press
Topic: Re-Call Airbags
Replies: 26
Views: 3471

Re: Re-Call Airbags

must be too costly to replace..
by SJC
26 Apr 2018 20:57
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Snorkel grill
Replies: 3
Views: 854

Re: Snorkel grill

Ek het juis gister na hulle goed gekyp op die web... :thumbup:
by SJC
25 Apr 2018 14:47
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

Wens ek kon saamkom... ja klink of dit groot pret gaan wees. :wink: " It sounds as if 7 vehicle are a fairly large group for Piet se Pad. The biggest challenge will be to get back up through the tunnel. That is where the guys encountered the fallen tree on the previous trip, that will have to be ch...
by SJC
25 Apr 2018 10:19
Forum: 29. Events
Topic: 1 Mei 2018 - Piet se Pad
Replies: 16
Views: 1886

Re: 1 Mei 2018 - Piet se Pad

georgeb wrote:
24 Apr 2018 08:06
Geniet dit - jou Patrol ry natuurlik voor...
Een van die ouens wat die roete al gery het sal waarskynlik voor ry, maar ek bring die kettingsaag, so sal ook voor moet ry. :wink: :thumbup:

Go to advanced search