Search found 3242 matches

by Kagiso II
11 Aug 2009 16:26
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2848

Re: CAMPING BED

Mmmmm - dis waar - maar dan issit nie naasteby so bereikbaar nie en bruikbaar nie. en Dwergie weier om te klouter. [in die openbaar] so, bedjie soos Echo se trylirkjies is BG - maar daar end dit. Ek kyk nou na 'n CAMPTECH Camper waentjie ... ek dink dis wat hirr outoppi kan hanteer en die kooi is kn...
by Kagiso II
11 Aug 2009 11:45
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2848

Re: CAMPING BED

is dit nou om di egesegde van "moenie laat slaplê nie" te om skep moenie laat slaap lê nie ??? :oldtimer: Kobus - as oompie daai kooi so uitkyk - dis nou meerdoelig tot in di eumpteenthe degree daai - jy maak net stel langer pote by en sid 'n blad op [sommer 2-ply] en dan dien daai handwerk van jou ...
by Kagiso II
11 Aug 2009 11:10
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bashplate for PATROL & SAFARI
Replies: 8
Views: 570

Re: Bashplate for PATROL & SAFARI

Daa's hy!!!! nou kommik by die regte man uit. Askies Chris man - outoppi het skoo v'sjeet jy het daai handigheid.. Dankie ouens - ek sal kiekies hie plak assik Off Trax se plate het waar ik h'lle wil gehet't :wink: ... en sommer beskermingsplaat vir LOBO se brandstoftenk ook??? Dis seker nou nie die...
by Kagiso II
06 Aug 2009 12:25
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bashplate for PATROL & SAFARI
Replies: 8
Views: 570

Re: Bashplate for PATROL & SAFARI

Heijj daa OOM Herrie [he he he - nou is ons al TWEE ooms oppi plaas ...] LOBO het nie plate daar onner nie (ek dink ??? ) en ek soek dit meer vir grasse van die Kalahari en wannir 'k met spoed in water in neek - dit bikki weg te hou van die enjin af.
EN natuurlik, vir BABOONS PASS volgende jaar.
by Kagiso II
06 Aug 2009 02:08
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Bashplate for PATROL & SAFARI
Replies: 8
Views: 570

Bashplate for PATROL & SAFARI

Maybe I should tick this in English to reach more eyes (& ears???) I need bash plates for both the Datsun and the Nissan [Lobo & Boesman neè 'Agarob'] (Dwergie willie Agarob nie) Any pointers - not too far from Pretoria? Maybe you know of someone [just NOT CRD .. I'm done with them] Oh .. Boesman is...
by Kagiso II
29 Jul 2009 02:24
Forum: 19. Overlanding/Camping Equipment
Topic: CAMPING BED
Replies: 38
Views: 2848

Re: CAMPING BED

eisjjj - outoppies soos ekke moet partykeer dinge 4 keer lees om mis vertstaan dood te slaan ... neem nou maar Herrie se nota: "Koos, ek het 'n opblaas matras gebruik. Ons het tans een van daai Intex dubbel matrasse wat so 40cm hoog is met ingeboude pomp (220V maar ek het 'n 1000w inverter). Hy het ...
by Kagiso II
28 Jul 2009 14:30
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Mac (Kagiso II)
Replies: 18
Views: 1409

Re: Mac (Kagiso II)

Hi daar Beste Koos [pun ?? waar ??] :rolleyes: Manne - AGAROB wat ek ken is 'n Boesman van Deben se wereld - maar die AGAROB wat my liefde vir die Boesman aangewakker het is die Agarob in Jan.J. van der Post se boek "Agarob, kind van die duine" [Google ook bikki Agarob ... ] maar as jy daai boek nog...
by Kagiso II
27 Jul 2009 18:55
Forum: 29. Events
Topic: UITREIK - Busmanland & verby
Replies: 1
Views: 301

UITREIK - Busmanland & verby

SIELSOEKEND Uitreik: 29 Augustus – 12 September 2009. Pella; Goodhouse; Hengries; Concordia; Onseepkans; Blouputs; Richtersveld, Eksteenfontein Ghamoep, Leliefontein … waar HY ons ookal lei. In my hart, my wese is daar hierdie begeerte, hierdie honger om weer op ‘n hoë Rooiduin van die Kalaharie te ...
by Kagiso II
26 Jul 2009 18:33
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: 1, 2 or 3 weeks in Margate @ cost
Replies: 1
Views: 732

Re: 1, 2 or 3 weeks in Margate @ cost

:think: huh ??? no takers ??? eisjjj - so sorry - want dis 'n stunning rustige uitrusplekkie - dit val net saam met ons uitreik na Boesmanland en mens kannie op 2 plekke gelyk wees nie. maar daar is nog tyd.
by Kagiso II
26 Jul 2009 18:10
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Mac (Kagiso II)
Replies: 18
Views: 1409

Re: Mac (Kagiso II)

Daar's hy nou ..genoeg ge 'tob' en getoggle en ge heen-en-weer ... Daai Rooi Patrol het nou sy naam ... manne [en maninne] se hallo vir AGAROB :oldtimer: met outoppie agter die stuur en Christus in beheer en ons 'main course' is UITREIKE ...

Go to advanced search