Search found 3229 matches

by Kagiso II
29 Jan 2010 12:39
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Chris van Selm (Dr Chris)
Replies: 19
Views: 3805

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

... klik jy daai "Place inline" blokkie wat tweede opkom ???
patrolliessssssss.jpg
patrolliessssssss.jpg (214.93 KiB) Viewed 160 times
by Kagiso II
28 Jan 2010 14:40
Forum: 29. Events
Topic: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)
Replies: 36
Views: 2503

Re: Patrol Namib Extreme trip (10-16 junie 2010)

Hi daa Bartho - staan die datums 10 - 16 Jun soos is - of issa wysigings? Thanx
OU oompiemac
by Kagiso II
25 Jan 2010 00:54
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Chris van Selm (Dr Chris)
Replies: 19
Views: 3805

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

he he he - jy munnie spot met oudrdom 'ie - ek was eerste hier![hoekkom kon hulle dit nie ouderSLIM gemaak het nie/?? die wysheid lê tog immers by ons, of hoe?]

Ons hoop om nog baie van jou ekskursies en avonture hier te lees (MET KIEKIES :pray: )
Busman_San.jpg
Busman_San.jpg (74.17 KiB) Viewed 419 times
by Kagiso II
24 Jan 2010 16:58
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Chris van Selm (Dr Chris)
Replies: 19
Views: 3805

Re: Chris van Selm (Dr Chris)

Hellooooooooooo Chris-wat-met-Ventertjie-in-Botswana rondry !!! Eerstens - Welkom tussen ons - tweedens - meeste vanni manne hier is ook inloerders daar by Nissan 4x4 [en selfs manne wat by Fourwheeler.biz aandoen ... ek plak ook my Uitreik bedrywighede daar] M A W - geen oortreding om aan verskeie ...
by Kagiso II
24 Jan 2010 16:29
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Project "LASARUS"
Replies: 82
Views: 5338

Re: Project "LASARUS"

Heijj haaij hoeij JG --- OOmpie is trug. [bikki poo meddi pizzi - Telkom se sergver bly my afsny] (gou Chom se 3 G geleen om hier in te loer.]
Laat weet wanner brou ons koffie - mik wal Lazarus ontmoet man]
by Kagiso II
19 Jan 2010 12:52
Forum: 08. Your Patrol
Topic: SHOW YOUR FLEX!
Replies: 97
Views: 14869

Re: SHOW YOUR FLEX!

he he he - SKERPPPP Theuhan - dit was by Suspension Part Sales in Pta Wes toe hulle die vere 're-set' het ... Theu... loer bikki daa opp Nissan werf - daar is oukie wat nie sy chrome bumber en grille laaik nie - dalk wil jy hom ruil ??? [sommer gedagte]http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_posts.as...
by Kagiso II
17 Jan 2010 23:05
Forum: 08. Your Patrol
Topic: SHOW YOUR FLEX!
Replies: 97
Views: 14869

Re: SHOW YOUR FLEX!

lobo susp3.jpg
lobo susp3.jpg (182.36 KiB) Viewed 602 times
vir Lobo moet mens maar op-jack. Ons weet nie van stompe waaroor ons kan ry nie. :surprised: :oldtimer:


:naughty: mac krap alweer ...
by Kagiso II
12 Jan 2010 19:43
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Adrian Powrie (Adrian)
Replies: 22
Views: 1282

Re: Intro: Adrian Powrie

Most welcome with us - holding thumbs you find yr Patrol soosn
Tell us what to help you lookout for ??
Price range; Model; year ±; ... and what NOT.
by Kagiso II
12 Jan 2010 19:13
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: HELLA SPOTS or something else?
Replies: 4
Views: 427

Re: HELLA SPOTS or something else?

... vir wat dit werd is - ek het LOBO (hy is mos ook 'n GQ nog 'n ou Datsun van 1982] se hoofligte vervang met die standaardr GOLF 1 ligte wat by Midas is teen 200 rankjies .. nou het ek 130 lampies daar in. En skilik ry ek inni mirrel vannie nag asof dit inni mirrel vanni dag is. Saam met dit die H...
by Kagiso II
08 Jan 2010 19:09
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: 16" Patrol Mags
Replies: 4
Views: 477

Re: 16" Patrol Mags

ek het my alweer my eie naam met 'n plank gewetter ... planke toe [vl;oer-toe ???] Laat ewe daai 16" rims vand ie Hard Body se middelgat groter maak om op LOBO te pas - sit hulle op - en ry te elkker - maar Lobo lyk soos 'n seuntjie wat sit as hy pipi. EN by die huis gekom kan ek nie die steilte by ...

Go to advanced search