Search found 563 matches

by Grootseun
11 Apr 2013 21:44
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Projek Yster.
Replies: 124
Views: 21167

Re: Projek Yster.

Ok Tommie asked me to post the dyno sheet for Yster so here comes the eye candy
by Grootseun
07 Dec 2012 10:02
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Goerapan
Replies: 6
Views: 1550

Re: Goerapan

Dagse manne

Hier is n link na n video wat Tommie aangestuur het van hulle spelery op Goerapan

http://s1167.beta.photobucket.com/user/ ... 2.mp4.html
by Grootseun
11 Oct 2012 20:37
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: GEROTEK
Replies: 259
Views: 13901

Re: GEROTEK

I cant make it anymore - ORRU is working at the 94.7 Cycle challenge that weekend - who wants to take over my spot - ill only charge a small profit :rolling: :rolling: :rolling:
by Grootseun
11 Oct 2012 08:48
Forum: 09. Engines
Topic: egt hulp asb
Replies: 6
Views: 531

Re: egt hulp asb

Ek het n Patrol ingesleep van modderfontein af sondagaand , sy belt tensioner het geseize en ek was haastig so ek het nie versigtig gery nie - hoogste EGT teen hengse opdraande met n swaar voet en n Trol op steroids agter my vas wat ek gesien het 700 to t710 en nooit eers oor 520 gegaan op gelyk pad...
by Grootseun
01 Oct 2012 14:39
Forum: 09. Engines
Topic: egt hulp asb
Replies: 6
Views: 531

Re: egt hulp asb

Daai EGT is te hoog , moet laer wees , jy boost waarskynlik nie onderlangs nie wat meen jy overfuel en dit veroorsaak hoe EGTs

Die EGTs as jy 120 ry sonder vrag op gelyk pad op myne is onder 400 en soms selfs laer , die hoogste wat ek ooit my EGTs sien onder vol vrag en hard ry is 690
by Grootseun
01 Oct 2012 14:36
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Alternator
Replies: 14
Views: 1035

Re: Alternator

Have seen many vehicles run 24v for alternator , starter and glow plugs with 12v switching for the rest Some Mercedes trucks run 24v for start only and then switch over everything to 12v So a lot of options are possible , Adrian you will probably have more luck finding that alternator or parts for i...
by Grootseun
20 Sep 2012 10:28
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: New Nissan Badges
Replies: 31
Views: 2115

Re: New Nissan Badges

No problems Peter im around this weekend
by Grootseun
20 Sep 2012 10:08
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: New Nissan Badges
Replies: 31
Views: 2115

Re: New Nissan Badges

Bruce ek sal so maak vir jou
Russ let me know when youre ready and how , ill keep a set out for you
Nico - ons kan so iets maak ja , ek het soortgelykes laat sny en op my rugsakke vasgesit sodat my sak uitkenbaar is
by Grootseun
16 Sep 2012 22:32
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: New Nissan Badges
Replies: 31
Views: 2115

Re: New Nissan Badges

Is reg Jorrie , sien jou dinsdag
by Grootseun
14 Sep 2012 21:59
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: New Nissan Badges
Replies: 31
Views: 2115

Re: New Nissan Badges

Het uiteindelik die nuwe INSANE badges gekry kerels - een groot een vir op gril ( ou een se groote as jy hom verwyder ) en een agter - gesny uit stainless net polish en mooi blink vryf en jou troll is n insane troll - sal kyk of ek myne die naweek kan fit dan sal ek fotos post Twee badges in n set -...

Go to advanced search