Search found 20 matches

by Quack
26 Nov 2012 17:50
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 4,8 PATROL What is different?
Replies: 18
Views: 5125

Re: 4,8 PATROL What is different?

Ja nee, dis Patrol se kind, petrol vlap al klaar oop......reg om in te gooi!

:rolling:
by Quack
15 Nov 2012 12:56
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Friend's Trol
Replies: 3
Views: 1502

Friend's Trol

Got this of a friend's facebook page, he operates tours in Iceland
by Quack
14 Oct 2012 18:58
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender flares for MQ
Replies: 22
Views: 7626

Re: Fender flares for MQ

Gerrit Loubser wrote:
Quack wrote:P.S. Ek het op OLX afgekom op 'n ou wat twee Patrols strip vir parte, as iemand belang stel
Gee bietjie 'n internetskakel daar, asseblief. :thumbup:
http://warmbad.olx.co.za/nissan-safari- ... -444632007
by Quack
13 Oct 2012 22:07
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender flares for MQ
Replies: 22
Views: 7626

Re: Fender flares for MQ

Oompie ek kan sien jy het daai ondier gemis en jy geniet hom sommer baie weer! Die wobble is mooi uitgesorteer! Laas week het ek nog hun alternator belt opgekou, sou toe agterkom die waterpomp en alternator het nie diezelfde size pulleys op nie, gelukkig kon die manne by die wee uit shop my darem he...
by Quack
22 Sep 2012 19:23
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender flares for MQ
Replies: 22
Views: 7626

Re: Fender flares for MQ

Sorry oom Mac, hier is solank vir jou prentjie. Ek het al daai goed gecheck waarvan jy gepraat het, my trok is amper splinternuut as gevolg van die wobble. Die penny het eers gedrop toe ek die bande vir een van my ander voertuie ge "scavenge" het en hy toe dieselfde wobble ontwikkel Groete...
by Quack
21 Sep 2012 22:07
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Life with LOBO
Replies: 23
Views: 6618

Re: Life with LOBO

Oompie, soek jy huh roofrek?

Laat weet samblief vir my, ek het een wat ek nie meer gebruik nie.

Groete
by Quack
21 Sep 2012 21:18
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender flares for MQ
Replies: 22
Views: 7626

Re: Fender flares for MQ

Net so 'n Klein update virrie oom en annerre; die donnerse lorrie het te lank gestaan met die vorige eienaar en die roes het in alles gekom! Tot die plaatjie agter die water pomp het deur geroes! So al wat ' waterpyp is, en die verkoeler is nou vervang! Uiteindelik dink ek, ek is in die pylvak en ek...
by Quack
29 Mar 2012 16:04
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My brand new 1984 Patrol
Replies: 117
Views: 31655

Re: My brand new 1984 Patrol

Knap gedaan!!!!!!!!!

Daai Onka's voor en agter sommer spoggerig, ek is self besig met my '86 en die post is vir my 'n ongelooflike aansporing! As ek maar net die bankbestuurder kan oortuig en die kinners dam bietjie kos oppie tafel kan gee! :biggrin:
by Quack
20 Jan 2012 20:37
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender flares for MQ
Replies: 22
Views: 7626

Re: Fender flares for MQ

Oom Mac ek weet jy gaan my oor buig vir kiekies, maar jy weet mos daars nie altyd tyd nie! Ek hoop om so einde volgende week 'n attachment of twee by te voeg. Wil net se die lorrie is amper bymekaar! Die regter voorste bladveer moes reg gemaak word en die AC kondonser sit nou weer op sy plek (hy was...
by Quack
07 Dec 2011 19:05
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Fender flares for MQ
Replies: 22
Views: 7626

Re: Fender flares for MQ

Oom Mac en annerre, julle het gevra vir kiekies en so stadig aan leer ek. Ek het nou kleur (wit) op hom en dit is amper tyd om weer aan mekaar te begin sit!

Go to advanced search