Search found 346 matches

by SCUBA Patrol
18 Jan 2019 07:15
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol werk nie
Replies: 9
Views: 156

Re: My Patrol werk nie

Kobus,

Pieter se manne is mobiel, kontak hom gerus ek glo hy sal kan plan maak.
by SCUBA Patrol
17 Jan 2019 15:47
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol werk nie
Replies: 9
Views: 156

Re: My Patrol werk nie

Harrie, As jy nie regkom nie, vat hom na Pieter Louw by ProTek Auto Elec daar in Pomona Weg, hy is agter die Engen garage daar en 'n Bosch agent, sê Phillip het jou gestuur en dat hy goed moet kyk na jou! Sy manne en hy verstaan die elektriese dinge van 'n motorkar! (hy is ook lief vir die patrols o...
by SCUBA Patrol
03 Jan 2019 10:19
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Wheel spacers
Replies: 1
Views: 120

Re: Wheel spacers

Contact Juice (Greg), on the forum he might have some spare spacers laying around!
by SCUBA Patrol
06 Dec 2018 08:54
Forum: 29. Events
Topic: Atlantis Dunes 30 Des
Replies: 7
Views: 442

Re: Atlantis Dunes 30 Des

We are planning to go to Atlantis Dunes on 30 December. Its another time to connect between Northern and Southern members... Jacques (Aceventura on the Forum) will do the booking If you put your name on the list, also perhaps pm your number to him so we can communicate on WhatsApp. 1. Aceventura 2....
by SCUBA Patrol
27 Nov 2018 13:50
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Trip Report Kaokoland Part1
Replies: 18
Views: 995

Re: Trip Report Kaokoland Part1

Soos a great friend would have said... "ongelooooflik - incrrrrredible"

definitely bucket list material!
by SCUBA Patrol
26 Nov 2018 08:32
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Original Patrol Radio - 6 CD Changer
Replies: 3
Views: 524

Re: Original Patrol Radio - 6 CD Changer

daai radio het nog 'n tapedeck in, museum stuk daai!
by SCUBA Patrol
16 Nov 2018 13:42
Forum: 23. Other Queries
Topic: Mellville and moon
Replies: 13
Views: 1116

Re: Mellville and moon

Wiets, Probeer ook Escapegear, het nie die leer soos M&M nie maar is ook van dieslfde material, dink hulle maak ook van die nylon tipe soos Talka. Gaan kyk na hulle webwerf. Ek is baie tevrede met myne en is al 4 jaar in die Trol sonder probleme, het ook een van hulle dash covers cool produk vir toe...
by SCUBA Patrol
15 Nov 2018 15:57
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: At idle AC on: vibration / AC off all good
Replies: 8
Views: 652

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Check al die mounting boute van die tensioner, pomp ens.
by SCUBA Patrol
15 Nov 2018 15:18
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: At idle AC on: vibration / AC off all good
Replies: 8
Views: 652

Re: At idle AC on: vibration / AC off all good

Owrd die Aircon op sy eie band aangedryf op die 4.2? Indien wel kan die band dalk kapoet wees? Of daar is 'n laer wat besig is om te gaan in die versorgerpomp wat aandui dat hy oppad uit is?
by SCUBA Patrol
14 Nov 2018 13:07
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tlou - My TD42
Replies: 22
Views: 1176

Re: Tlou - My TD42

Geniet hom en al die lekker werk wat voorle

Go to advanced search