Search found 1456 matches

by Jules
02 Jul 2018 09:34
Forum: 07. Reference Library
Topic: 3.0 CRD Fuel Consumption
Replies: 2
Views: 246

Re: 3.0 CRD Fuel Consumption

Net jammer ons kry die 3.0 diesel nie in n auto in RSA nie

Shalom
by Jules
26 Jun 2018 12:48
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2009 Nissan Patrol 4.8 GRX
Replies: 13
Views: 581

Re: 2009 Nissan Patrol 4.8 GRX

Ek het aangennem jy drink jou whiskey of brannas met water dis hoekom jy so baie water het 😁
by Jules
26 Jun 2018 10:30
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2009 Nissan Patrol 4.8 GRX
Replies: 13
Views: 581

Re: 2009 Nissan Patrol 4.8 GRX

Pragtige lorrie, hou van die waterkanne ipv petrol maw jy drink meer as jou Lorrie QQQ QQQ :rolling:

Shalom
by Jules
15 Jun 2018 11:39
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Eks nuut hier...
Replies: 15
Views: 506

Re: Eks nuut hier...

Baie welkom, geniet die samesyn in ons Familie QQQ :woo:

Shalom
by Jules
11 Jun 2018 14:49
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Patrol Spotting
Replies: 497
Views: 38261

Re: Patrol Spotting

Gert nou hoekom wil jy so n mooi GQ verkoop 😢
by Jules
01 Jun 2018 16:25
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 661

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Piet ek wil defnitief een hê, ek sal reel dan kan my skoonseun dit optel, hoer gereeld sien jy vir Tinus ?

Shalom
by Jules
31 May 2018 21:33
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 661

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Piet laat weet my wat kos die Kits daar by jou connections asb

Shalom
by Jules
30 May 2018 21:27
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 661

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Ek verstaan mens het redelike outydse tools nodig om die carb reg intestel sodat jou brandstof en suurstof kombinasie optimaliseer en volgens ons Nissan agentskap in Empangeni het hul nou al vir 10jr nie meer die nodige tools nie ???? Maybe I must try Durban it is around 600km closer than Gauties :b...
by Jules
30 May 2018 10:03
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 661

Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

More almal

waar kry mens so iets vir my lorrie, blykbaar is die een plunger caput en daar iewers lek ook bietjie petrol?

Shalom

Go to advanced search