Search found 1455 matches

by Jules
15 Jun 2018 11:39
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Eks nuut hier...
Replies: 15
Views: 301

Re: Eks nuut hier...

Baie welkom, geniet die samesyn in ons Familie QQQ :woo:

Shalom
by Jules
13 Jun 2018 13:41
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday Chris Skinner
Replies: 10
Views: 115

Re: Happy Birthday Chris Skinner

belated Baie geluk Chris n geseënde jr vir jou :woo: QQQ
by Jules
13 Jun 2018 13:39
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday JohnBoyZA
Replies: 13
Views: 122

Re: Happy Birthday JohnBoyZA

Baie geluk JB Murray mag jy n geseënde jr hê :woo: QQQ
by Jules
11 Jun 2018 14:49
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Patrol Spotting
Replies: 496
Views: 36995

Re: Patrol Spotting

Gert nou hoekom wil jy so n mooi GQ verkoop 😢
by Jules
01 Jun 2018 16:25
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 458

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Piet ek wil defnitief een hê, ek sal reel dan kan my skoonseun dit optel, hoer gereeld sien jy vir Tinus ?

Shalom
by Jules
31 May 2018 21:33
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 458

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Piet laat weet my wat kos die Kits daar by jou connections asb

Shalom
by Jules
30 May 2018 21:27
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 458

Re: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

Ek verstaan mens het redelike outydse tools nodig om die carb reg intestel sodat jou brandstof en suurstof kombinasie optimaliseer en volgens ons Nissan agentskap in Empangeni het hul nou al vir 10jr nie meer die nodige tools nie ???? Maybe I must try Durban it is around 600km closer than Gauties :b...
by Jules
30 May 2018 10:03
Forum: 09. Engines
Topic: Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol
Replies: 12
Views: 458

Carburator kit vir GQ 4.2 Petrol

More almal

waar kry mens so iets vir my lorrie, blykbaar is die een plunger caput en daar iewers lek ook bietjie petrol?

Shalom
by Jules
26 May 2018 18:06
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2009 4.8 GRX A/T NO LONGER For Sale
Replies: 4
Views: 358

Re: 2009 4.8 GRX A/T For Sale

Now why in the world would one want to sell such an awesome lorrie 😢??

Go to advanced search