Search found 2997 matches

by Herrie
18 Jan 2019 09:36
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol werk nie
Replies: 8
Views: 141

Re: My Patrol werk nie

Hi Phillip is sy plek in Kempton Park en wat is sy foom nommer dat ek hom kan bel. Groete Kobus
by Herrie
18 Jan 2019 09:23
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol werk nie
Replies: 8
Views: 141

Re: My Patrol werk nie

Hi Peter baie dankie dat jy na my toe sal kom en ek in by die huis want ek werk nie meer nie. Groete Kobus
by Herrie
17 Jan 2019 17:32
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol werk nie
Replies: 8
Views: 141

Re: My Patrol werk nie

Hi Phillip baie dankie vir die inligting en ek kan nie met my Patrol ry nie en ek hoop dat iemand na my huis toe kan kom om na my Patrol te kyk on hom reg te maak. Groete Kobus (Herrie)
by Herrie
17 Jan 2019 15:20
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My Patrol werk nie
Replies: 8
Views: 141

My Patrol werk nie

Hi ek kan nie van die 7 Januarie my Patrol gebruik nie en ek kan ook nie sien wat die kilometers is nie - ek ek sal die foto in sit.

As ek die blou ding kliek dan is die gedeelte nie aan nie en ek kan hom start en die battery word nie gechards nie.

Ek kan ook nie my venster toe maak nie.
by Herrie
15 Jan 2019 16:07
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday JoshJ
Replies: 7
Views: 55

Re: Happy Birthday JoshJ

Baie geluk!! :salute: :salute:
by Herrie
12 Jan 2019 17:42
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy birthday johanp
Replies: 5
Views: 187

Re: Happy birthday johanp

Baie geluk!! :salute: :salute:
by Herrie
07 Jan 2019 16:01
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: New member from Kuruman
Replies: 11
Views: 291

Re: New member from Kuruman

Baie welkom hier by ons. :thumbup:
by Herrie
05 Jan 2019 17:03
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday Picasso, Nisjeep
Replies: 9
Views: 201

Re: Happy Birthday Picasso, Nisjeep

Baie geluk!! :salute: :salute:
by Herrie
05 Nov 2018 18:10
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Safari
Replies: 9
Views: 1081

Re: Safari

Hi dit is 'n mooi Safari. :thumbup:
by Herrie
07 Oct 2018 15:31
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: New member Cape Town
Replies: 37
Views: 2439

Re: New member Cape Town

Baie welkom by ons. :thumbup:

Go to advanced search