Search found 547 matches

by georgeb
19 Jan 2018 14:11
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 42
Views: 398

Re: What tyre and tyre rotation

Terug na die oorspronlike gesprek... Ek het tot dusvêr nog net AT's op al my 4x4's gebruik, so ek is in geen posisie om 'n "gekwalifiseerde" mening wat op bewese ervaring gebaseer is, oor MT's uit te spreek nie. Tot op hede het die AT's wat ek al gebruik het, Yokohama, Kumo (KL78 - Cedric.... :wink:...
by georgeb
19 Jan 2018 13:53
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: What tyre and tyre rotation
Replies: 42
Views: 398

Re: What tyre and tyre rotation

bogeyman wrote:
19 Jan 2018 08:35
Who said there is not much mud in SA?
Dagsê Christo - nou maak ek uit hoe jy dit doen - indien dinge te droog lyk na jou sin, boor jy 'n gat totdat die water spat en dan takel jy daardie moddergat...... :biggrin:
by georgeb
18 Jan 2018 13:02
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2018 V8 Patrol
Replies: 16
Views: 252

Re: 2018 V8 Patrol

Vandag gaan toetsbestuur - "ietwat" beter as my Y61....
by georgeb
18 Jan 2018 07:10
Forum: 29. Events
Topic: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4
Replies: 47
Views: 1026

Re: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4

andredurand wrote:
17 Jan 2018 18:16
Ek hoop jy het vir ons ook gesorg .Dit is nou vir ons kamp . Ons sal kan doen met in lekker vuur te wyl ons kiuer
Ag nou ja, ek sal vir die kampers ook sorg.....
by georgeb
17 Jan 2018 21:21
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2018 V8 Patrol
Replies: 16
Views: 252

Re: 2018 V8 Patrol

Het vandag een bekyk by Mark White - indrukwekkend!
by georgeb
17 Jan 2018 11:45
Forum: 29. Events
Topic: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4
Replies: 47
Views: 1026

Re: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4

Finale program:

08H00 - arriveer en registreer
09H00 - aksie begin
13H00 - braai

Vuurmaakgoed sal voorsien word. Bring braaivleis bykos en vloeibare verversings (onthou water).

Geen alkoholiese verversings gedurende die rit toegelaat - bestuurders en passasiers.
by georgeb
16 Jan 2018 14:54
Forum: 02. WWW Notice Board
Topic: Software Update Done
Replies: 68
Views: 2333

Re: Software Update Done

Another interesting one.....when selecting the "think" Smilie (the little blou mannetjie scratching his head) on the right hand side of the screen, it posted a little geel mannetjie scratching his beard, in the post.... :think:...haha...
by georgeb
15 Jan 2018 20:29
Forum: 29. Events
Topic: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4
Replies: 47
Views: 1026

Re: NOROC - Saterdag 20 Januarie 2018: Kungwini 4x4

1. George B 2. Pieter B (Kamp) 3. Kobus P 4. Jorrie J +1 (ons kamp daar die aand van die 20ste Jan) 5. Andre D (Kamp) 6. Vaughn A 7. Nick Nel 8. Andre en Heleen Kroep 9. Duval Verwey 10. O'Mac [ons is 2] 11. Deon Wilmans (Kamp) 12. Peter Kressig (Kamp) 13. Malcolm van Coller (Kamp) 14. Anton Gouws 1...
by georgeb
15 Jan 2018 12:16
Forum: 02. WWW Notice Board
Topic: Software Update Done
Replies: 68
Views: 2333

Re: Software Update Done

There are still on or two issues I'm trying to sort out. Things like deleting private messages as well as one or two things on the moderator control panel appear to not work 100% from mobile devices, but work fine on PC. Investigating, will get it fixed as soon as I can. Very interesting indeed - b...
by georgeb
15 Jan 2018 07:44
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy Birthday JoshJ
Replies: 20
Views: 121

Re: Happy Birthday JoshJ

Goeie môre en baie geluk, Josh. Seënwense vir jou volgende jaar!

Go to advanced search