Search found 498 matches

by georgeb
17 Dec 2017 15:04
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Nuwe Patrol in die garage
Replies: 21
Views: 245

Re: Nuwe Patrol in die garage

Pieter - weer geluk, maat. Ons bekyk hom DV Maandagaand!
by georgeb
28 Nov 2017 15:35
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

Jorrie wrote:
28 Nov 2017 14:38
Waar is die pics?
Dagsê Jorrie - was bietjie nat gewees vir pic's...?....maar ons was daar... :biggrin:
by georgeb
22 Nov 2017 16:35
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

FordGuy wrote:
22 Nov 2017 15:16
ek ook nogal daar op die 25 ste
Yep - gaan jam packed wees soos ek verstaan - alle lapa's is uitgeboek...
by georgeb
21 Nov 2017 14:27
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

Daar was 'n "double booking" - ongelukkig geen lapa vir ons, net 'n afgebakende gebied by die kroeg, bring asb jou stoel en sambreel....
by georgeb
21 Nov 2017 12:53
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

Ek het vir ons die lapa bespreek vir na die ry - dan hoef ons darem nie in die veld te sit nie......ek bring sommer ook charcoal en blits vir die braai.....
by georgeb
13 Nov 2017 13:48
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis
11. Francois Enslin
by georgeb
12 Nov 2017 07:43
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4. Pieter B
5. Nick Nel
6. Marcel Pretorius
7. Anton Gouws
8. Andrew van Staden
9. Johan Vorster
10. Frikkie du Plessis
by georgeb
11 Nov 2017 11:40
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

Kan ek julle manne wat wel die 4x4 gaan doen omptraat om dit terselfdertyd 'n "Outing" vir die gestremde kiddies van TIQWA SCHOOL te maak? Dis die "special Learners" wat ons op die vorige 4x4 4 Kidz getreat het Ongelukkig is daai dag op Rierfontein besig met doe Orphans X Mas tree anderkant Ellisra...
by georgeb
04 Nov 2017 16:33
Forum: 29. Events
Topic: De Wild
Replies: 25
Views: 901

Re: De Wild

1. Andre Durand
2. Kobus Pienaar
3. George Brittnell
4.
5.
6.
7.
8
9.
10.
by georgeb
22 Aug 2017 16:30
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: KINDO SEAT COVERS
Replies: 19
Views: 1295

Re: KINDO SEAT COVERS

I believe this price is for the full set: Patrol 5 seater = R3300.00 exc?

Does this includes head rests? What will be the price for only the two front seats with head rests?

Go to advanced search