Search found 261 matches

by Gerrie
10 Jun 2014 15:11
Forum: 17. Nissan SA, Dealers & Workshops
Topic: Hardbody experts wanted
Replies: 3
Views: 3517

Re: Hardbody experts wanted

AHA!!! Thanks guys... will post it there!!
by Gerrie
10 Jun 2014 10:06
Forum: 17. Nissan SA, Dealers & Workshops
Topic: Hardbody experts wanted
Replies: 3
Views: 3517

Hardbody experts wanted

Hi, I know this might not be the right place to post it, so mods please move if it needs to be moved to another section. It seems as if the Nissan-forum died? So hopefully here is someone that can help me. I am looking for some experts or guys that know Hardbody's well, their history, generations an...
by Gerrie
13 Jan 2014 11:36
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Het iemand dalk vir my Tour de Frans se nommer? Die een wat ek het hou net aan met lui, so ek wil seker maak ek het die regte een. Ek weet hy is redelik besig met sy werk en goed, so ek wil eintlik net weet of hy bereid sal wees dat ons sy naam bysit vir iemand wat belangstel om 'n Patrol te koop om...
by Gerrie
13 Jan 2014 10:56
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Oukei, ek weet Graham Cumming is die kenner in Gauteng, maar wie is die ou in die Kaap wat die Patrols goed ken?
by Gerrie
13 Jan 2014 09:17
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Daar moet nog redes wees? Komaan kêrels!!

En dan nou nog 'n vraag om duidelikheid te kry:
Ek verstaan die GQ en GU gebruik almal dieselfde 5 spoed handratkas (manual gearbox vir die Engelse)
Watter Outobokse gebruik die Gq en GU? Is hulle dieselfde of verskillend?
by Gerrie
10 Jan 2014 15:52
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Oraait: Hierdie is nou die makliker deel. Ek het die artikel vasgestel op die GQ en GU tot en met 2003 (voor die 4.8). So wat is die voordele en nadele daarvan om so Patrol te hê? Ek weet julle is die regte ouens om te vra, en ek weet julle sal eerlik wees oor nadele (al glo mens mos nie daar is nie...
by Gerrie
09 Jan 2014 08:39
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Oukei, siende dat die GU en GQ redelik naby aan mekaar is (as ek dinge nou reg verstaan), dink ek dis dalk die beste as ons hulle saam hanteer in 'n artikel? So kom ons begin 'n e-pos-lys (dis makliker om dit so te hanteer). As jy vir my wil inligting gee en spesiefieke vrae wil beantwoord, stuur 'n...
by Gerrie
08 Jan 2014 15:44
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Dankie manne, dis nou lekker inligting daardie!
by Gerrie
08 Jan 2014 14:19
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Re: Tell me about your Patrol

Dankie Phillip

Jip, ons beplan hom vir die Maart-uitgawe. So kom ons hoop die ouens kan my betyds help.

Gerrie
by Gerrie
08 Jan 2014 13:46
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Tell me about your Patrol
Replies: 30
Views: 4804

Tell me about your Patrol

Hi guys Happy new year and all that. QQQ I hope you have all seen the new series of articles that we are running in WegRy/Drive Out? We choose a vehicle and look into all the pros and cons of it and also what to look out for when buying it second hand. So far we have covered the Jeep Wrangler TJ, La...

Go to advanced search