Search found 8 matches

by Arries
12 Mar 2012 13:45
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Moegatle 9-11 March
Replies: 64
Views: 17352

Re: Moegatle 9-11 March

Daar is darem ma net niks wat so lekker flex soos 'n Patrollie nie. :blonde:
by Arries
09 Aug 2009 19:08
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: I named my Patrol!
Replies: 5
Views: 4010

Re: I named my Patrol!

Moet se Kobus dit pas nogal by jou Patrollie.Ek is net bly jy't hom nie plaasvark of iets dergliks genoem nie. :oldtimer:
by Arries
20 Jun 2009 21:49
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Suspension
Replies: 172
Views: 141286

Re: Suspension

OME is koning.TjM ook.
Keuse is joune.
Mac jou tweetaligheid is very deliciuosly. :drinkingcheers:
Lees ek nou reg,is daai Rooierige Patrollie joue :gotpics:
by Arries
20 Jun 2009 21:34
Forum: 07. Reference Library
Topic: A Brief History of the Nissan Patrol
Replies: 25
Views: 85093

Re: A Brief History of the Nissan Patrol

Dankie Gerrit.
Altyd lekker om van die ouer modelle meer te wete te kom.En om te dink ons het die LC met 'n kortkop geklop :bravo:
by Arries
08 Apr 2009 20:06
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Patrol taillights
Replies: 52
Views: 27728

Re: Patrol taillights

Ek dink die groot issue hier was dat ligte mag nie hoer as 'n sekere aantal mm vanaf die grond ag wees nie,as ek reg onthou was dit 600mm.Onthou my GQ het sy normale ligte bo gehad terwyl die GU net die ligte in die bumper gehad het wat werk.Ek het ook self die dummy lights laat werk
by Arries
08 Apr 2009 19:55
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Christo van Rensburg (ChristoSlang)
Replies: 18
Views: 12708

Re: Christo van Rensburg

Is daar nog plek in jou wa vir jou na al daai mods :o
by Arries
08 Apr 2009 19:52
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Herman Engelbrecht (Engeltjie)
Replies: 6
Views: 3629

Re: Hello from engeltjie

Ja gooi bietjie foto's van jou met die HB se mods wat jy aangebring het
by Arries
08 Apr 2009 19:46
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Phillip Jacobs (SCUBA Patrol)
Replies: 5
Views: 4143

Re: Hello From Phillip Jacobs

Hi Phillip,jy gelukkig met die 3lt Turbo

Go to advanced search