Search found 8 matches
- 12 Mar 2012 13:45
- Forum: 24. Trip Reports
- Topic: Moegatle 9-11 March
- Replies: 64
- Views: 17276
Re: Moegatle 9-11 March
Daar is darem ma net niks wat so lekker flex soos 'n Patrollie nie.
- 09 Aug 2009 19:08
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: I named my Patrol!
- Replies: 5
- Views: 3986
Re: I named my Patrol!
Moet se Kobus dit pas nogal by jou Patrollie.Ek is net bly jy't hom nie plaasvark of iets dergliks genoem nie.
- 20 Jun 2009 21:49
- Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
- Topic: Suspension
- Replies: 172
- Views: 140111
Re: Suspension
OME is koning.TjM ook.
Keuse is joune.
Mac jou tweetaligheid is very deliciuosly. :drinkingcheers:
Lees ek nou reg,is daai Rooierige Patrollie joue
Keuse is joune.
Mac jou tweetaligheid is very deliciuosly. :drinkingcheers:
Lees ek nou reg,is daai Rooierige Patrollie joue
- 20 Jun 2009 21:34
- Forum: 07. Reference Library
- Topic: A Brief History of the Nissan Patrol
- Replies: 25
- Views: 84789
Re: A Brief History of the Nissan Patrol
Dankie Gerrit.
Altyd lekker om van die ouer modelle meer te wete te kom.En om te dink ons het die LC met 'n kortkop geklop
Altyd lekker om van die ouer modelle meer te wete te kom.En om te dink ons het die LC met 'n kortkop geklop
- 08 Apr 2009 20:06
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Patrol taillights
- Replies: 52
- Views: 27513
Re: Patrol taillights
Ek dink die groot issue hier was dat ligte mag nie hoer as 'n sekere aantal mm vanaf die grond ag wees nie,as ek reg onthou was dit 600mm.Onthou my GQ het sy normale ligte bo gehad terwyl die GU net die ligte in die bumper gehad het wat werk.Ek het ook self die dummy lights laat werk
- 08 Apr 2009 19:55
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Christo van Rensburg (ChristoSlang)
- Replies: 18
- Views: 12659
Re: Christo van Rensburg
Is daar nog plek in jou wa vir jou na al daai mods :o
- 08 Apr 2009 19:52
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Herman Engelbrecht (Engeltjie)
- Replies: 6
- Views: 3613
Re: Hello from engeltjie
Ja gooi bietjie foto's van jou met die HB se mods wat jy aangebring het
- 08 Apr 2009 19:46
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: Phillip Jacobs (SCUBA Patrol)
- Replies: 5
- Views: 4127
Re: Hello From Phillip Jacobs
Hi Phillip,jy gelukkig met die 3lt Turbo