Search found 59 matches

by Dolf
22 Dec 2017 11:18
Forum: 09. Engines
Topic: Fanbelt pulley bearings
Replies: 7
Views: 313

Re: Fanbelt pulley bearings

Hi Jules, as dit die "Air conditioner Idle Pulley Bearing" is, hy het 'n gewone 6301 2RS (2 rubber seals) wat jy by "redelik" enige onderdele plek kan koop. Die ander een het ek nie gegewens oor nie.
by Dolf
11 Oct 2017 14:09
Forum: 29. Events
Topic: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018
Replies: 42
Views: 4654

Re: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018

Noted, thanks Cedric.
by Dolf
11 Oct 2017 13:26
Forum: 29. Events
Topic: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018
Replies: 42
Views: 4654

Re: REVIVE THE CLUB 2017 / 2018

Please leave the Forum as is, most people get what they need. As said by someone else, "It is our home", and at home most of the time you get what you need without "Red Tape" and battles!! :blonde: :clap:
by Dolf
22 Dec 2016 11:05
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?
Replies: 10
Views: 2044

Re: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?

Manne, dit bly maar net "lekkerer"!! Iemand het eendag die uitdrukking gebruik van "Vuurmaakhout vir die ou dag", so ons en die Patrollies moet nog baie hout gaan soek tot :oldtimer: :blonde: !!!
by Dolf
20 Dec 2016 21:54
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?
Replies: 10
Views: 2044

Re: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?

Goeie werk, onthou hier is slaapplek op Kathu!!
by Dolf
20 Dec 2016 16:12
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?
Replies: 10
Views: 2044

Re: Wie in die Kalahari het n Patrol stasiewa?

Jip, ek het 'n 1996 Patrol Stasiewa en is nog in Kathu.

@ Pieter, ja lanklaas gepraat/gevra maar bestaan nog en lees al die stories hier. Die Patrol nog mooi aan die gang en wag vir Junie 2017 om die Kalagadi weer te gaan besoek.

Groete.
by Dolf
05 Oct 2015 12:54
Forum: 24. Trip Reports
Topic: River trip 6 tot 10 aug 2015
Replies: 153
Views: 18833

Re: River trip 6 tot 10 aug 2015

Damm, dit was nou lekker om hierdie een te bestudeer, "well done & great trip, photo's and comments".
by Dolf
05 Oct 2015 09:25
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Show us your GQ!
Replies: 60
Views: 13785

Re: Show us your GQ!

Hier is so 'n paar foto"s van my GQ ook. Ek het die agterste sitplekke uitgehaal vir meer spasie en die kombuis en klerekas het daar ingeklim. Verskoon die foto's moes van onder na bo gaan.
by Dolf
12 Nov 2013 19:40
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Coil springs for GQ
Replies: 16
Views: 3662

Re: Coil springs for GQ

Chris,

Dis reg so, jou versoek was eerste, ons hanteer dit so. Ek het nie 'n krisis, my Patrol lê net so bietjie oor na regs en ek wil dit net graag regstel. Sal sien as die manne antwoord, ek wag ook vir On-Patrol.

Groetnis. Dolf
by Dolf
12 Nov 2013 18:15
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: Re: Patrol y60/61 Coilsprings
Replies: 5
Views: 979

Re: Patrol y60/61 Coilsprings

Hi Riaan, as Henry nie belang stel, hou my op hoogte asb. Weet jy hoeveel kilo's hulle min of meer gedoen het?

Dankie.

Dolf

Go to advanced search