Search found 10 matches

by izakjbrt
20 Apr 2018 08:22
Forum: 13b. Audio Systems
Topic: Bluetooth Streaming
Replies: 15
Views: 1821

Re: Bluetooth Streaming

Kiekie soos gevra. Jy Kan ook die angle van die radio face stel (op of af), om makliker te sien

3AC096DC-F4A0-4B53-8289-88CE0676932E.jpeg
by izakjbrt
19 Apr 2018 19:08
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Tinus lotz wrote:
19 Apr 2018 18:24
Geluk makker gries jou slip joints oppie prop shafts dit dir vat daai lklank weg
Baie dankie sal so maak
by izakjbrt
19 Apr 2018 18:48
Forum: 13b. Audio Systems
Topic: Bluetooth Streaming
Replies: 15
Views: 1821

Re: Bluetooth Streaming

I splurged a bit on a radio (love listening to music). So I got a pioneer avh-z5050bt with Apple car play ( to use with Apple Music and Apple maps. And it works very well in the patrol, even connected to the steering wheel controls
by izakjbrt
19 Apr 2018 13:27
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Goeie middag Izak Welkom hier in die Patrol Eienaars Familie - die 4.8 kraai maar Koning.....waar is ons diesel vriende nou..... :naughty: Jy gaan die een of ander tyd begin om daardie Patrol op te bou - dit werk maar so.....my raad is, begin onder, ordentlike suspensie, pensplaat, rock sliders, en...
by izakjbrt
19 Apr 2018 06:48
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Izak, hoeveel kilos? As ek reg raai/onthou, is daai ruk wat jy beskryf, iets te doen met die auto ratkas wat ongelukkig is met sy olie. Kyk of jy hulle kan oortuig om die ratkas olie te ruil, maar dit MOET die regte Nissan goed wees, anders maak hulle dit waarskynlik erger. En dis flippen duur olie...
by izakjbrt
18 Apr 2018 19:01
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Welkom by ons Izak. Vat jou Trollie na Graham Cumming toe vir 'n "Once Over". Graham sal hom uit sorteer. Dink ek sal so maak as die ouens nie vrydag iets sien nie (gelukkig het die dealer gesê hulle sal betaal as iets fout is). Maar behalwe vir dit ry dit soos n droom, geen geluide nie, wel behalw...
by izakjbrt
18 Apr 2018 18:20
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Miskien kan iemand dalk vir my sê wat dit is. Sover ry die Patrol soos n droom, voel soos n groot skip. Maar ek vat die voertuig wel vrydag in dat hulle kan diagnostics hardloop en die brieke en skokbrekers kyk (ek vertrou geen dealer). Maar een ding wat my pla, as ek rem trap, dan kom die patrol st...
by izakjbrt
18 Apr 2018 18:00
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Dankie dankie
by izakjbrt
18 Apr 2018 17:40
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

Re: My first Patrol

Baie dankie, het al baie hier geleer en raak gelees
by izakjbrt
18 Apr 2018 17:09
Forum: 08. Your Patrol
Topic: My first Patrol
Replies: 26
Views: 295

My first Patrol

:imnewhere:
2A4FD663-3B55-4F38-A3AC-BAC3302A349A.jpeg
My guzzler
My first Patrol. 4.8 GRX. Still getting used to the fuel consumption. Kinda feels like a litre per km. But still trying to find the sweet spot. It’s all worth it!

Go to advanced search