Search found 7 matches

by JacoBotes
26 Mar 2018 15:40
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

Re: L28 Na RD28

Beste Reenen
Baie Dankie vir die opregte en eerlike hulp wat jy aan my verleen het!

ek waardeer dit opreg!
by JacoBotes
11 Jan 2018 09:49
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

Re: L28 Na RD28

jis Reenen baie baie dankie... 'n Datsun man wat sy storie ken! dan maak ons dit plein en simpel, ek stap weg van die RD28! kan ek dan die guns vra... dat julle my asb sal help met 'n L28 wat julle van weet, en wat julle weet loop??? ek sal dit baie waardeer kerels!!! weereens dankie Reenen en die r...
by JacoBotes
10 Jan 2018 07:56
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

Re: L28 Na RD28

More Julle baie dankie vir al die hulp en voorstelle! @Alex, as ek vir my manne op die plaas 'n Lexus gee, gaan die kans goed wees hy le binne 'n week op sy dak... :lol: :lol: as julle my net weer kan help en my kan verseker dat die RD28 direk pas op die L28 ratkas dan weet ek wat om te doen... diff...
by JacoBotes
09 Jan 2018 21:13
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

Re: L28 Na RD28

Dankie Julle Ek het al heelwat rond gebel en kry nie ń L28 nie??? Ek wil ook nie iets he wat my gaan dood maak op petrol nie(dis hoekom ek eintlik wil Diesel toe gaan). Die L28 wat ek het, het redelik baie werk nodig! Hy is klaar oversize en alles moet terug standard toe! Waterpomp se impellers is a...
by JacoBotes
09 Jan 2018 14:07
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

Re: L28 Na RD28

ek kort net inligting rondom die conversion:
kort hy net 'n ander bellhousing adapter en engine mounts of is die transplant 'n bietjie meer complicate as dit?
by JacoBotes
09 Jan 2018 14:05
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

Re: L28 Na RD28

@ricster cant really tell you much about the condition of the RD, but I suppose its in fair nick! not interested in the 42, dont want to spend to much more on the truck and i dont need another beast on the farm... Caterpillar is the beast there!!! i drop the tire pressures there to about 1.2B and sh...
by JacoBotes
09 Jan 2018 11:12
Forum: 09. Engines
Topic: L28 Na RD28
Replies: 32
Views: 24327

L28 Na RD28

Middag Julle ek kom soek hulp... ek het 'n Safari met die L28 gekoop vir my op die plaas, vorige eienaar het gese hy het die bakkie gery en gestop en dis waar hy staan engine makeer niks... needles to say is dit nie die geval nie. engine is uit en by Attie v Biljon in BFN vir strip en quote en die k...

Go to advanced search