Search found 4 matches

by fransswan
10 May 2020 19:07
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Victoria falls
Replies: 3
Views: 4025

Victoria falls

Goeie naand Ek en paar friende wil van brits af na victoriafalle toer. Waar begin ek... Ins wil nie soontoe ry en terug nie wil deer botswana ry en kamp. (ry tot waar ons kom en kamp) was nog nooit op so iets nie. 1) waar kry ek permitte om te kamp waar ons stop 2)hoever is die dorpies of plekke waa...
by fransswan
21 Jun 2017 08:35
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: spacer on top of the coil
Replies: 6
Views: 5721

Re: spacer on top of the coil

Welkom Frans Nee, die diff kan nie verander word nie. As daar 'n plaaslikke tak van Silverton Radiators op die dorp is, sou ek daar gaan aanklop oor die sump. Jy kan seker spacers onder die coils sit, maar jy moet seker maak dat jy soortgelyke spacers ook onder die bump-stops sit. More. Hoekom sit ...
by fransswan
20 Jun 2017 21:34
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: spacer on top of the coil
Replies: 6
Views: 5721

Re: spacer on top of the coil

Hello en welkom. Gaan dalk eerder n ander sump moet laat maak wat dan die dif mis. Danki. Sal more dit ook uitvind. Hier in brits is daar ma min plekke wat hulp en regte raad kan gee. As die sump verander hoe werk sy pickup tans gaan hy. Redelik ver onder toe en ongelukig waar dif is. Kan hy ook ve...
by fransswan
20 Jun 2017 21:07
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: spacer on top of the coil
Replies: 6
Views: 5721

spacer on top of the coil

Goeie naand. Ek is frans nuut op die groep. En het n patrol net so rukie terug gekoop. Dit was n 4.2 maar vorige eienaar het hom n lexus in gesit. Ironman suspension wat hom 2duim gelug het. Probleem wat ek nou het is die sump stamp teen diff (pampoen) ek wil hoor kan ek nog 2 duim spacers bo op coi...

Go to advanced search