Search found 12 matches

by Jannie Vosser
07 Aug 2018 20:12
Forum: 33. Happy Birthday!!!
Topic: Happy birthday Tinus Lotz
Replies: 26
Views: 211

Re: Happy birthday Tinus Lotz

Geluk Tinus. Hoop die dag was aangenaam en die jaar wat voorlê is voorspoedig. Dankie vir al die hulp en raad, dit word opreg waardeer. :birthday:
by Jannie Vosser
22 Jul 2018 17:21
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: TPMS - Tyre care
Replies: 13
Views: 440

Re: TPMS - Tyre care

Hallo Tinus en Dirk.

Ek het gedurende naweek vir twee stelsels , met vier interne monitors elk , betaal.

Het vir elk ook die vervoerkoste betaal.

Hoop dit is in orde.

Dankie vir julle moeite. :thumbup:

Groetnis,

Jannie Vosser.
by Jannie Vosser
02 Oct 2017 22:00
Forum: 01. Start Here
Topic: New to Forum Seeking advice on 4.2TD Bakkie
Replies: 17
Views: 2894

Re: New to Forum Seeking advice on 4.2TD Bakkie

Hallo, Wayne. Welkom hier op die FORUM. Ek kan maar net sekondeer wat die ander manne reeds gesê het. In sy standaard form, frustreer die bakkie mens nog steeds as jy net effens haastig raak. Ek het myne by SOJO gehad en die verandering is presies wat 'n mens wil hê - sy "drivibility" is 100% beter....
by Jannie Vosser
21 Aug 2017 21:12
Forum: 35. About your Business
Topic: Sojo Automotive....... the TD42 one stop shop
Replies: 52
Views: 9154

Re: Sojo Auotmotive....... the TD42 one stop shop

Bakkie is terug van Sojo. :blonde: Wat 'n plesier om te ry! :woo: Alles wat gedoen is, getuig van vakmanskap. Baie dankie Michael en Tinus vir raad, werk en "organizing". Die "Terrain Tamer" suspensie is 'n wenner. Ek het vandag met die bakkie leeg en daarna met 'n vrag, op 'n vrek slegte grondpad g...
by Jannie Vosser
21 Aug 2017 20:41
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Intermittent Problem.
Replies: 12
Views: 2095

Re: Intermittent Problem.

Goeie nuus. :woo:

Het bakkie vandag weer terug op plaas en probleem is opgelos. :thumbup:

Michael moet hier asseblief help. :helpsign:

As ek reg onthou, was dit die "relay" van die "engine monitoring unit" wat besig was om op te pak?

Michael het hom vervang en einde van probleem. :salute:
by Jannie Vosser
29 Jun 2017 21:34
Forum: 35. About your Business
Topic: Sojo Automotive....... the TD42 one stop shop
Replies: 52
Views: 9154

Re: Sojo Auotmotive....... the TD42 one stop shop

Lyk my, my Patrol is op die regte tyd op die regte plek. :biggrin:
by Jannie Vosser
19 Jun 2017 20:27
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Intermittent Problem.
Replies: 12
Views: 2095

Re: Intermittent Problem.

Bakkie staan op die oomblik by Tinus/Michael in Pretoria om hulle ding te doen.

Ek het vandag met lokale Nissan agentskap gepraat oor 'n "wiring diagram".

Hulle sal kyk wat hulle kan doen. :wink:
by Jannie Vosser
19 Jun 2017 20:21
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Jannie Vosser
Replies: 17
Views: 3317

Re: Jannie Vosser

Dankie vir die hartlike verwelkoming. :thumbup:

Mag die forum nog lank die Patrol vlag hoog hou. :salute:
by Jannie Vosser
17 Jun 2017 09:35
Forum: 08. Your Patrol
Topic: Intermittent Problem.
Replies: 12
Views: 2095

Re: Intermittent Problem.

Definitief 'n gesamentlike elektriese probleem wat al 3 funksies (glow plugs, air con, rev counter) affekteer.

As iemand dalk 'n "wiring diagram" het, kan mens sien of daar 'n gesamentlike "relay" is. :helpsign:
by Jannie Vosser
17 Jun 2017 09:08
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Jannie Vosser
Replies: 17
Views: 3317

Re: Jannie Vosser

Kan nie stry nie.

Het so 'n ruk lank gedagtes oor 'n LC gehad :redface: ,tot ek die "Groen skip" gesien het. :wink:

Go to advanced search