Search found 34 matches

by Jannie Vosser
26 Oct 2021 20:33
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol Rear Steel Bumper
Replies: 35
Views: 21404

Re: Patrol Rear Steel Bumper

Dankie Tinus vir "organising" 'n BZT rear steel bumper vir my 4.8. :salute: Ons het 2 swing arms aangesit, een vir spaarwiel en ander een vir 60 liter petrol in Jerry kanne. Op die sinkplaat het arms effens agtertoe begin oop skuif. Dankie aan Tinus en Bruce wat 'n oop oor en gewillige han...
by Jannie Vosser
26 Oct 2021 20:10
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Diff Ratios
Replies: 37
Views: 21142

Re: Diff Ratios

Dankie vir goeie raad en hulp, Tinus, waardeer opreg. :salute: Ek het deur Tinus ook die 4.8 se diff ratio's laat verander en die speedo laat regstel. Wat 'n verandering!! :blonde: Dit is totaal 'n ander kar. Dit wat Michael met die 4.2tdi's regkry, bedoelende baie beter "driveability", di...
by Jannie Vosser
26 Oct 2021 19:46
Forum: 35. About your Business
Topic: Ant's Custom Workshop
Replies: 42
Views: 34880

Re: Ant's Custom Workshop

Anthony baie dankie vir moeite met my 4.8. :salute: Na Goerapan, op my voordeur die kar kom haal vir "tlc". Dit was aangenaam om vir Japie, Danie, jou en ook jou vrou te ontmoet. Kar is gediens, double din touch screen android sisteem met tru kamera en dash cam is ingesit. Geraas in air co...
by Jannie Vosser
28 Aug 2021 21:28
Forum: 29. Events
Topic: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Replies: 307
Views: 197803

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan

:imsorry:
Ek gaan dit ongelukkig ook nie meer kan maak nie.
Miskien oor 10 jaar is ek by volgende een.
Groete en geniet dit.
by Jannie Vosser
07 Aug 2021 21:19
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Brand new post-2005 Nissan Patrol rear lights
Replies: 2
Views: 1056

Re: Brand new post-2005 Nissan Patrol rear lights

As hulle nog beskikbaar is, sal ek hulle graag wil koop.

Ek stuur 'n pm.

Groete.
by Jannie Vosser
06 Aug 2021 20:26
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 17 inch Patrol wheel
Replies: 1
Views: 655

Re: 17 inch Patrol wheel

Hallo Picasso 2.

Ek stel asseblief belang in die 17" rim.

Ek het vir jou pm gestuur.

Groete,

Jannie Vosser.
by Jannie Vosser
19 Dec 2020 10:17
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Tb48 vs Td42 Engine
Replies: 19
Views: 15989

Re: Tb48 vs Td42 Engine

:think:
Al is dit 'n "ou" gesprek...bly dit 'n interessante gesprek.
"Doet so voort".
Miskien maak dit ons wat net diesels het lus om eendag aan 'n 4,8 petrol te "proe".
:thumbup:
by Jannie Vosser
04 Nov 2020 20:20
Forum: 17. Nissan SA, Alternate Service & Workshops
Topic: Ant's Custom Workshop......A+++++ Service!
Replies: 8
Views: 8959

Re: Ant's Custom Workshop......A+++++ Service!

:goodpost:

Dankie Anthony, jy was en is 'n vriend in nood!

:bravo:
by Jannie Vosser
07 Oct 2020 21:41
Forum: 29. Events
Topic: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24 - 27 Sep 2021 Goerapan
Replies: 307
Views: 197803

Re: The PATROL brand 70 Year Anniversary 24-27 Sep 2021 Goerapan

Sal ons bes probeer om daar te wees.

Jannie en Magdaleen Vosser.

Kom van Noordwes af - ek het gestem. :wink:

Boek asseblief chalet vir 2.
by Jannie Vosser
23 Mar 2020 20:22
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.
Replies: 8
Views: 7469

Re: 2008 Patrol bakkie kry lugversorger.

Parte is ingesit.
IMG-20200320-WA0011.jpg
IMG-20200320-WA0011.jpg (68.57 KiB) Viewed 7092 times
IMG-20200320-WA0010.jpg
IMG-20200320-WA0010.jpg (108.33 KiB) Viewed 7092 times
IMG-20200320-WA0009.jpg
IMG-20200320-WA0009.jpg (70.06 KiB) Viewed 7092 times
Dit werk goed!
IMG-20200320-WA0032.jpg
IMG-20200320-WA0032.jpg (59.98 KiB) Viewed 7092 times
Dankie Henk.
Jy is 'n "yster"!
:blonde:

Go to advanced search