Search found 11 matches

by CJ BEUKES
28 Dec 2020 18:06
Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
Topic: BENODIG 'N TWEEDEHANDSE "SUNROOF"
Replies: 1
Views: 1052

BENODIG 'N TWEEDEHANDSE "SUNROOF"

MY 4.8 - 2003 PATROL se sunroof wil nie werk nie en "rattel" op die grondpad.

By wie kan ek dit laat regmaak in die Kaap en of 'n tweedehandse een kry wat nog goed werk?
by CJ BEUKES
20 Jun 2017 07:33
Forum: 43. General Items/Services Wanted
Topic: 2003 16" RIM
Replies: 4
Views: 4882

Re: 2003 16" RIM

Baie dankie vir julle terugvoer.

Ek wil die rim ook gebruik vir 'n sesde wiel. 'n Seelie sal perfek wees.

NMAD, ek kom die naweek Kaap toe. Wat is jou prys en sal dit moontlik wees om die rim Saterdag by jou op te tel?

My nommer: nul 8 twee ag 0 7 3 drie ag 0
by CJ BEUKES
19 Jun 2017 14:15
Forum: 43. General Items/Services Wanted
Topic: 2003 16" RIM
Replies: 4
Views: 4882

2003 16" RIM

Ek is dringend op soek na 'n ekstra 16" rim vir my 2003 grx.

Wes Kaap
by CJ BEUKES
23 Mar 2017 19:50
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Replies: 28
Views: 14216

Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4

Hi Peter

Die diff lock was nie aan nie. (Dit is my volgende probleem, my diff lock wil nie aktiveer nie.)

My plan is om die naweek die hubs af te haal en te kyk of ek iets snaaks sien.

Wil hom ook gaan toets met die hubs gelock, om te kyk of hy weer so sal raas.
by CJ BEUKES
23 Mar 2017 17:50
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: SUNROOF SPANNER
Replies: 3
Views: 3332

Re: SUNROOF SPANNER

Baie dankie Ian vir jou moeite!
by CJ BEUKES
23 Mar 2017 17:47
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Replies: 28
Views: 14216

Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4

Ek het hom nog nie in lock gehad op duine. My plan is om hom te lock en hier agter iewers n kop te gaan klim en uit te vind.
by CJ BEUKES
23 Mar 2017 07:19
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: SUNROOF SPANNER
Replies: 3
Views: 3332

SUNROOF SPANNER

My Partol se sunroof werk nie so lekker nie. Ek wil dit nie regtig kan gebruik nie, maar die bestuurderskant se agterste hoek wil nie heeltemal toemaak nie. Dit maak wind geraas en ek is bang dat daar dalk water kan inkom as dit eendag in die Kaap sou reen. Ek sien in die handboekkie verwys hulle na...
by CJ BEUKES
23 Mar 2017 07:10
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Replies: 28
Views: 14216

Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4

Dankie Peter Dit is my volgende probleem. Die diff lock wil nie inskop nie. Ek het met Frans gepraat en ek gaan by hom 'n draai maak. Ek sien baie van die manne vervang hul auto hubs met manual hubs, maar dit wil voorkom dit is moeilik bekombaar. Watter maak stel julle voor as ek hulle sou wou verva...
by CJ BEUKES
22 Mar 2017 20:15
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Replies: 28
Views: 14216

Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4

Dankie manne.

Net om self beter te verstaan.

Wat bedoel julle met free wheel hubs?

My hubs het 'n auto en 'n lock posissie. Hy was op auto gestel met die geraas.
by CJ BEUKES
22 Mar 2017 18:10
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4
Replies: 28
Views: 14216

Re: 'n "klak, klak, klak" geluid in 4x4

Dankie Tinus

Waar kry ek vir Frans Fourie?

Go to advanced search