Search found 25 matches

by Faan
10 Sep 2018 14:40
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 118
Views: 8585

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Ken julle die woord: "droefgeestig"? Dit is hoe n mens voel nadat jy al die 'posts' oor die duine-trip gelees het en jy nie kan saamgaan nie! Ek was verlede jaar daar en kan, vir die wat nog nie daar was nie, verseker dat dit n absolute hoogtepunt is. As jy nie geld het nie verkoop n ietsie en as jy...
by Faan
23 Apr 2018 15:15
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof
Replies: 78
Views: 6543

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Magtig maar dis mooi! Eendag . . .. .
by Faan
12 Apr 2018 10:28
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof
Replies: 78
Views: 6543

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Alex, dit is twee totaal verskillende voertuie. Die Y61 (en veral my Supercharged GRX) bly steeds n meneer in sy eie reg en kan nooit onderskat word nie. Dit is ongetwyfeld die sterkste voertuig wat ek ken en daarby ook nog baie vinnig. Tog voel dit vir my of die Y62 iets n bietjie beter doen om daa...
by Faan
11 Apr 2018 17:27
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof
Replies: 78
Views: 6543

Re: PATROL Y62

Middag almal, Ek het die naweek teruggekeer vanaf die Namib waar ek my Y62 tot die uiterste beproef het. Ek het vermoed dat die voertuig goed sal doen maar was totaal onkant betrap met wat hierdie monster sou bied! My 18de trip deur die Namib-woestuin en ek het nog nooit so-iets beleef nie. Daar was...
by Faan
16 Mar 2018 15:27
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof
Replies: 78
Views: 6543

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

George,
Die Y62 wat Britz Nissan by Piesangkloof gehad het, is nou myne. Gaan hom oor 13 dae in die Namib toets.
My wilde Supercharged 4.8 GRX (met al sy duisende ekstra's) sal binnekort te koop wees
by Faan
28 Jul 2017 12:42
Forum: 31. Competitions
Topic: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only
Replies: 43
Views: 9312

Re: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only

Sorry! I got lost on memory lane .... :confused:
by Faan
28 Jul 2017 11:29
Forum: 31. Competitions
Topic: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only
Replies: 43
Views: 9312

Re: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only

Patrol jump 2.jpg
Nog n "jumpie"
Patrol jump 2.jpg (59.87 KiB) Viewed 1760 times
by Faan
28 Jul 2017 11:28
Forum: 31. Competitions
Topic: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only
Replies: 43
Views: 9312

Re: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only

Patrol 6.jpg
Patrol - darem mooi!!
Patrol 6.jpg (149.13 KiB) Viewed 1760 times
by Faan
28 Jul 2017 11:15
Forum: 31. Competitions
Topic: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only
Replies: 43
Views: 9312

Re: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only

Patrol wenner.jpg
Patrol vs Toyota's
Patrol wenner.jpg (111.24 KiB) Viewed 1763 times
by Faan
28 Jul 2017 11:11
Forum: 31. Competitions
Topic: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only
Replies: 43
Views: 9312

Re: Best Photo: 2016-2017 Competition - Photos Only

Patrol kyk saam.jpg
Namib
Patrol kyk saam.jpg (113.87 KiB) Viewed 1763 times

Go to advanced search