Search found 3 matches
- 19 Nov 2017 10:52
- Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
- Topic: Extreme Death wobble
- Replies: 21
- Views: 15765
Re: Extreme Death wobble
Hi manne. My Trol is op die oomblik by Graham hyt vrydag na hom gekyk en hy se die rubbers op die raduis arms het hard geraak agter en die op die anti sway bar. Hy gan hulle fix en dan gan ons weer vandaar af kyk wat gebeur. Baie dankie vir almal se idees en voorstelle as dit nou nir uitgesort is ni...
- 02 Nov 2017 21:57
- Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
- Topic: Extreme Death wobble
- Replies: 21
- Views: 15765
Re: Extreme Death wobble
Baie dankie Alex sal met hom in kontak kom me hoor wat hy se.
Baie dankie.
Baie dankie.
- 02 Nov 2017 20:47
- Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
- Topic: Extreme Death wobble
- Replies: 21
- Views: 15765
Extreme Death wobble
Naand. My patrol het een verskriklike erge death wobble. Ek het al letterlik alles vervang wat ek an kan dink daar is om te vervang op die voor suspension. Ek gan die goed lys wat al vervang is. Wiel Bearing Volledig met kingpins alles. Tierods Panhard bushes Steering Damper Steering Rod Nuwe Coils ...