Good day
Were can I get differential lockers for my 1982 Datsun Safari?
Hopefully Cape Town?
Search found 10 matches
- 05 Apr 2018 10:28
- Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
- Topic: Differential Locker
- Replies: 3
- Views: 6446
- 18 Oct 2017 07:47
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: DIY Plat bak
- Replies: 20
- Views: 22973
Re: DIY Plat bak
Ja. Daai hout kus werk lekker vir wyn. Die pak plek op die ou is maar min.
Dink daaraan om die kus of 'n ander boks onder die bak in te bou.
Dink daaraan om die kus of 'n ander boks onder die bak in te bou.
- 17 Oct 2017 15:30
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: DIY Plat bak
- Replies: 20
- Views: 22973
Re: DIY Plat bak
So paar veranderinge gemaak.
ENIGE VOORSTELLE???
ENIGE VOORSTELLE???
- 28 Aug 2017 09:41
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: DIY Plat bak
- Replies: 20
- Views: 22973
Re: DIY Plat bak
Ek het nog so bietjie aan die Ou bul gewerk en gister so draai gery.
- 17 May 2017 14:48
- Forum: 39. Vehicles Accessories Wanted
- Topic: Opsoek na 1982 Safari Transfer Gearbox
- Replies: 2
- Views: 2793
Opsoek na 1982 Safari Transfer Gearbox
Goeie dag
Ek is opsoek na 'n 1982 Datsun Safari transfer gearbox.
Wie kan my in die weskaap help?
Dankie
Ek is opsoek na 'n 1982 Datsun Safari transfer gearbox.
Wie kan my in die weskaap help?
Dankie
- 15 Mar 2017 08:16
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: DIY Plat bak
- Replies: 20
- Views: 22973
Re: DIY Plat bak
Dinge loop maar stadig. Kon nuwe vere voor en langer shackles in sit en van die pyp werk klaar maak. Sy brieke en briek pype is agter vervang, maar sy booster moet vervang/herstel word en hy wil nie in low range in gaan nie so ek sal hom die week vir 'n vriend vat om die dinge reg te maak.
- 06 Feb 2017 11:34
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: DIY Plat bak
- Replies: 20
- Views: 22973
Re: DIY Plat bak
Net om seker te maak die Safari kry nie te seer nie het ek die naweek begin om pyp op te sit waar nodig.
- 03 Feb 2017 09:11
- Forum: 16. DIY Projects
- Topic: DIY Plat bak
- Replies: 20
- Views: 22973
DIY Plat bak
Ek het 'n Safari bakkie gekry en wou nie die bak hou nie. So toe begin ek 'n platbak bou. Eerste probeer slag en dit het maar stadig gegaan. Is seker te swaar, maar nou weet ek hy is reg vir die moontlike plaas werk ens. Het die ekstra vet agter op die stert afgesny om sy gat so kort as moontlik te ...
- 03 Feb 2017 08:28
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: Beginners Patrol
- Replies: 22
- Views: 14663
Re: Beginners Patrol
Ek like daai bashplate. Sal graag die selfde wil doen.
- 01 Feb 2017 16:51
- Forum: 28. Introduce Yourself
- Topic: New Member. Goeie dinge is oppad.
- Replies: 12
- Views: 6411
New Member. Goeie dinge is oppad.
[album][/album]Goeie dag Ek het einde 2016 'n 1982 Datsun/Nissan Safari 160 bakkie gekry en begin werk aan hom. Hy het 'n RD28 non Turbo in. Ek beplan nog nie enige lang trips nie, maar wil al die 4x4 roetes in en om die Cedarberge plat ry. Die cab lyk goed en ek het 'n plat bak gebou en op gesit. N...